Pasgelaai
Wie's die engel: kerk of media?
2013-04-17 "Doodgewone liefdesdiens van die kerk ... voldoen nie aan koerante se daaglikse behoefte aan verkoopbare nuus nie ..." Kerkbode-korrespondent beskou die media se hantering van die kerk.
oud-mil-diktril-blues
2013-04-17 wann’r’t Mens, all’s all’rnoodsaakl’k, ontbreek,wann’r Homo Self sien, hoe, wáár, hef insteek,
wann’r Millenjum Drie Homo Sapiens Sapiens,
net sou wou kô, totte últra-anti-oorlog-sêns
Afrikaans (Engels geïnkorporeer)
2013-04-17 Ja, dis wat dit is, ons leef al so lank saam met Engels in hierdie land dat dit deel van ons en ons taal geword het.LitNet-leeskeuses: Dinsdag 16 April 2013
2013-04-16 Alhoewel dit my grief om Justin Bieber in Boekenuus te bespreek, laat sy onlangse optrede tydens 'n besoek aan die Anne Frank-museum in Amsterdam my met geen keuse nie.Wie was Tielman Roos?
2013-04-16 "Hy het nie geweet dis die minister van justisie met wie hy praat nie, en toe hy vra watse werk hý doen, het Tielman blitsvinnig geantwoord: 'Ek is die gek wat jou aangestel het.'"Book launch: The Shining Girls by Lauren Beukes
2013-04-16 Random house and The Book Lounge invite you to the Cape Town launch of Lauren Beuke's The Shining Girls. Five book launches will take place in April.Hermanus FynArts Festival programme
2013-04-16 The Hermanus FynArts Festival is taking place on 7- 16 June 2013. See what the Whale Town has got planned for this year's festival.Kan studente sosialenetwerk-omgewings gebruik om beter te kan studeer?
2013-04-16 "Die uitdaging in onderrig is nie net die gebruik van sosiale media nie, maar ook die integrasie van tegnologie in die onderrig- en leerproses om konstruktiewe betrokkenheid van studente tydens die leerproses te bevorder."Gran Theft Auto
2013-04-16Renée du Toit vertel ’n verhaal van ’n ouma se perspektief op ’n videogame
Etikette op my reistas
2013-04-16 Een van ons eerste stories vir ons fiksie-kompetisie Reisende skrywers, geskryf deur Magda Janse van Rensburg
sinneloosheid
2013-04-16 oorlog diep in Mens-gene, geneties, g’transponeer,wet’nskap v’n uitmoor tot deskundigheid g’raffineer,
staar g’slag’t daagl’ks in g’sig: moord-’n-doodslag,
vrede en onskuld g’wet’nloos via waansin v’rkrag
Word Xtene vir die leeus gevoer in die VK???
2013-04-16 Kyk, dis maar vrekmoeilik om enige meegevoel te voel met enige xtentjie ...
Jan Kees, waarteen word standaard Afrikaans gestandaardiseer?
2013-04-16 Moenie laat ons mekaar mislei nie! Word standaard Afrikaans gemeet teen standaard Nederlands?
Spade Reën Sending (Blourokke)
2013-04-16 Dit kom my voor asof die Blourokke weer onder beleg is, na die leierskapskrisis wat Jatniel 'n aantal jare gelede getref het.
"Cool" en "weird" - nou wettig
2013-04-16 Ons hoef dit nie meer as Engelse woorde te sien, is nou aanvaar deur Afrikaans en sal verskyn in nuwe woordeboeke.
Teen Cornelius
2013-04-16 Wat wel bevraagteken word om persoonlike ervaring dan te projekteer as verteenwoordigend van 'n groep se waarheid, en dat die groep se waarheid is, wat jy beweer in jou hart is.
Camus en weerstand
2013-04-16 “One lived with or against his thought. . . . He had to be avoided or fought: indispensable, in a word, to this tension which makes the life of the mind.”
