Pasgelaai
Afrikaans die sappige taal, vir Jan Rap
2013-04-18 Jy het nog so mooi verduidelik hoe Engels die Britse eilande ingeneem het, en nou, ewe skielik, wil jy dit nie as “Jan Rap” se teorie aanvaar dat ’n taal ’n ander taal kan inneem nie.
Nog kommentaar op Roger Scruton
2013-04-18 Hierdie keer skrywe ek na aanleiding van wat ek op 10 deser op SêNet oor Scruton gepubliseer het.
Variëteite van ongelykheid
2013-04-18Hierdie uit die bespreking van Scruton, wat tog weer dit in die lug laat hang, daar is die wat beter is en die res is nie beter nie ...
Vir Angus, Wouter, George, F Marx et al
2013-04-18 Die aantal Engelse woorde egter in die stukkies drek wat F Marx skryf is ver bo die persentasie woorde wat aan Engels ontleen sou wees.LitNet-leeskeuses: Donderdag 18 April 2013
2013-04-18 PBS Digital Studios het met 'n uitstekende idee vorendag gekom. Hulle het 'n ou NPR-onderhoud van 1996 met die bekende Amerikaanse romanskrywer, David Foster Wallace, se klankbaan geneem en 'n animasie daarvan gemaak.Margaret Thatcher: 'n Persoonlike oorsig en huldeblyk
2013-04-18 Daar kan aangevoer word dat Thatcher Brittanje met fors in die moderne tyd in forseer het.Tertius Kapp oor Rooiland
2013-04-18"Dit was duidelik dat daar baie dramatiese materiaal was om mee te werk, en ek het die nuwe projek begin. Aanvanklik was die teks se naam Doggy Dog, gebaseer op die Nieuwoudtville-moorde in die 1990’s, en later Frans (oor ’n ongeïnisieerde in die tronk)."
Prima ballerina Tracy Li weer op verhoog as Camille
2013-04-18 Die beminde prima ballerina, Tracy Li, maak ’n welkome terugkeer na die verhoog in die naamrol vanCamille, wat van 2-12 Mei deur die Kaapse Stadsballet in Kunstekaap opgevoer word.A Painter’s Progress and A Pilgrim’s Guide at GIPCA’s Great Texts
2013-04-18 Esteemed artist and academic Virginia MacKenny discusses Waymarker – A Painter’s Progress with reflections on A Pilgrim’s Guide to Santiago de Compostela (c1139) as part of GIPCA’s Great Texts series, on Tuesday 23 April.’n Bespreking van die Afrikaanse poësienetwerk sedert 2000
2013-04-18 Die internet is 'n publikasieplatform vir digters en digtersnetwerke. Burgert Senekal maak 'n studie van al die rolspelers se ligging in die kuberruim sedert 2000.LitNet-leeskeuses: Woensdag 17 April 2013
2013-04-17 Het jy geweet dat Tom Lonergan in 2002 'n boek met die titel Heartbreak Hill — The Boston Marathon Thriller geskryf het?Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Eerste weergawe van kortverhale
2013-04-17 Die eerste weergawe van Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd word anoniem geplaas.Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Pik"
2013-04-17 Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Pik"
Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste keurverslag van "Pik"
2013-04-17 Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste keurverslag van "Pik"Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Om asem te haal"
2013-04-17 Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Om asem te haal"
Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste keurverslag van "Om asem te haal"
2013-04-17 Om asem te haal: Die eerste keurverslag deur Leti KleynNuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "’n Kis vir Boel"
2013-04-17 Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "’n Kis vir Boel"
Eensaamheid, alleenheid, vryheid: Joseph Joachim se F-A-E-lewensmotto (“Frei aber einsam”) en Karel Schoeman se roman Hierdie lewe
2013-04-17"Volgens Dahlberg (2007) kan eensaamheid beteken om sonder ander mense te wees, of alleen te voel tussen ander mense, maar ook om rustig en kreatief te voel binne jou eie eensaamheid. Laasgenoemde kan alleenheid (solitude) genoem word."
Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste keurverslag van "’n Kis vir Boel"
2013-04-17 Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste keurverslag van "’n Kis vir Boel"
