Pasgelaai

5 Mees moorddadige stede ter wêreld ...

Francois Williams 2013-04-22 Shaaim, wat gaan word van SA se rassiste nou dat die wêreld uitkom dat SA een van die veiligste plekke is op aarde?

g’ruis innie wind

Jacobus Faasen 2013-04-22 noulat Rush in ons stede gat optree,
ons m’t haar soel ingilstem gat v’rras,
sonn’r t’v’rwys na “kleur”, “ras”, “klas”
issie tagtigs wat nog orals toon aangee

Soetkoek

CM 2013-04-22 Mense kan die meeste dinge wat hulle kwytraak, nie weet nie.

Flieks en musiek uit verskillende eras in hoërskoolfilms?

Hans Richardt 2013-04-22 'n Kortlys van hoërskool musiekfilms, wat romanse as ondertone gehad is:

Hoeveel Bart Nelle is daar na 1994 in SA?

Hans Richardt 2013-04-22 'boetie was eens die bliksem in', maar mat wit vroue wat na 1994 voorheen benadeelde agtergeblewenes by wet gemaak is, het boetie met sy spoke, soos Bart Nel, met sy vinger in sy dinges bly sit.

Kwaad word en slaap

Hennie Fritz 2013-04-22 Baie aande, so kort voor insluimering, het ek lê en dink aan die een persoon wat ek nog graag aan die strot sal wil gryp.

Ek glo ...

Cornelius Henn 2013-04-22 Ek glo dat onse almagtige en albeheersende God, alles geskape het.

Oor Afrikaans: kamaan smile, vir Jan Rap

Angus 2013-04-22 Taal is daardie klanke wat ’n mens kan maak met sy spraakorgane waarmee hy woorde en sinne kan maak met die doel om inligting oor te dra aan ’n ander mens.

Is daar iets soos eiesoortige Afrikaanse humor?

Herman Toerien 2013-04-22 My gevoel is dat daar bepaald iets soos Afrikaanse humor is, maar of  Afrikaanse humor oor sekere besondere eienskappe beskik wat dit van ander soorte humor onderskei, dit is dalk meer kompleks.

In Memoriam: Carl Mischke

Joan Hambidge 2013-04-22

"Ingeperk, ja geskaad,

maar met ’n locus standi"


Dié politici hoort in 'n rugbyspan

Jason Lloyd 2013-04-19 "Met dié dat die Baai se rugbytrots (ja, weliswaar teen alle verwagtinge in) – die Southern Kings – onlangs in die pekel beland het by die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) omdat hul kwansuis te veel “buitelanders” in hul span het, kan die span gerus drie van ons politici vir die huidige superrugbyreeks oorweeg."

LitNet-leeskeuses: Vrydag 19 April 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-04-19  Beeld het berig dat André P Brink se boeke nie meer – na 50 jaar – deur Human & Rousseau gepubliseer sal word nie.

Regterlike aanstellings

Marinus Wiechers 2013-04-19 "Die aanbevelings van die Regterlike Dienskommissie vir die aanstelling van regters veroorsaak gedurig kwaai kopsere. Onlangs is gemoedere weer erg omgekrap deur hoofregter Mogoeng se stelling dat dit in die eerste plek nie oor meriete gaan nie, maar oor die transformasie van die regbank."

Oor taal sal altyd gekla word

Angus 2013-04-19 Jan Rap en vele ander kla oor die swak Afrikaans wat deesdae gepraat word, maar dis niks nuuts nie. 

FW de Klerk en die Afrikaner

Cornelius Henn 2013-04-19 Onder hoofde "Why South Africans owes a huge debt to the Iron Lady", erken FW de Klerk ruiterlik dat hy die Afrikaner, per sy eie definisie hierbo, se onafhanklikheid aan die Ystervrou en Ingeland geabdikeer het.

streng voorb’hou

Jacobus Faasen 2013-04-19 streng voorb’hou

"Meer dan helft van dominees VS is klimaatscepticus"

Cornelius Henn 2013-04-19 "Meer dan helft van dominees VS is klimaatscepticus" 

Afrikaans as taal van apartheidsonderdrukkers

Hans Richardt 2013-04-19 Afrikaans as taal van apartheidsonderdrukkers 

Laaste kommentaar op Roger Scruton

Johannes Comestor 2013-04-19 Laaste kommentaar op Roger Scruton 

Woorde wat ontwikkel het uit die Internet

Wouter 2013-04-19 Woorde wat ontwikkel het uit die Internet 
Top