Pasgelaai
Verkiesing 2014
2013-04-25 Dis nodig om die demokrasie te ondersteun en die stembus is 'n belangrike deel daarvan.26 April 2013: World Intellectual Property Day
2013-04-25 Maties (Stellenbosch University) will be celebrating the invaluable contribution of its innovators, creators, authors and inventors on World Intellectual Property Day (26 April) with free movie premieres, competitions and an all-day IP legal advice clinic as part of the World IP Day festival hosted by the Chair of IP Law and the Faculty of Law.Hier is die wenners van Luna Paige se Storielied-DVD
2013-04-24 Toe Luna Paige met Chrizane van Zyl oor liedjieskryf en haar Storielied-DVD gesels het, het ons besluit om julle die kans te gee om 'n Afrikaanse verhaal voor te stel wat Luna in 'n storielied kan omskep.Foto's: ATKV-Mediaveertjies 2013
2013-04-24 Verskeie presteerders in die Afrikaanse mediawêreld is op 19 April by Vodaworld in Midrand met ’n Mediaveertjie deur die ATKV bekroon.Francis Galloway gesels met Breyten Breytenbach oor die Dansende Digters Fees
2013-04-24 Francis Galloway gesels met Breyten Breytenbach oor die Dancing in Other Words-gebeurtenis by Spier (Stellenbosch) op 10 en 11 Mei 2013.Twyfel is die waarheid se skaduwee
2013-04-24 "Ek herhaal my uitdaging aan Theunissen: Aanvaar asseblief James Randi se uitdaging om jou aansprake dat jy met die dooies kan gesels, aan wetenskaplike toetsing en blootstelling te onderwerp."Berig die koerant oor verwaarloosde bejaardes?
2013-04-24 "In eensaamheid, met harte vol heimwee, bring hulle hul skemerdae deur. Al waarop hulle gedagtes teer, is herinneringe – herinneringe aan die dae toe hulle hul hande deurgewerk het om hulle kroos kos, klere en opvoeding te gee."Gender en die Bybel: Maretha Jacobs reageer
2013-04-24 "’n Gender-kritiese lees beteken dat daar eksplisiet vanuit die perspektief van gender na tekste gekyk word. Dit behels ’n lees “met agterdog”, waarin nie bloot bevestig word wat ’n teks “sê” nie, maar waarin vanuit ons hedendaagse kontekste met tekste geargumenteer en verskil word."Gender en die Bybel: Lilly Nortje-Meyer reageer
2013-04-24 "Christenvroue verwag dat mans moet verander, maar wil self nie hul sienings oor die tradisionele rol van die vrou verander nie, omdat dit in hulle oë deur die Bybel gesanksioneer is, al is hierdie sieninge in werklikheid eintlik kultureel aan vrouens toegeskryf."New artists announced for 55th La Biennale di Venezia
2013-04-24 The Department of Arts and Culture and the National Arts Festival recently announced the initial line-up of artists for La Biennale di Venezia which opens at the end of May in Venice.'n Cowboy en 'n groot liefde: lees dié boeke van LAPA Uitgewers
2013-04-24 Daar is 'n cowboy wat die Klein Karoo beskerm. En daar is 'n skaatsplankryer wat nuuskierig is oor die ou met die swartraambril in haar klas. Jou kinders sal mal wees oor hierdie boeke van LAPA Uitgewers.Gender en die Bybel
2013-04-24 'n Onlangse artikel op LitNet Akademies het gehandel oor die ervaring ervaring van Suid-Afrikaanse universiteitstudente as lesers van Rut 2 aan die hand van Ignatiaanse meditasie. Kenners ondersoek hierdie artikel met die oog op genderkwessies en transformasie.LitNet-leeskeuses: Woensdag 24 April 2013
2013-04-24 Winterbach benoem vir WA Hofmeyr-prys, die 2013 Andrew Carnegie-medaljes en gelukkige leser vind Martin Luther King Jr se handtekening in boek.LitNet-leeskeuses: Dinsdag 23 April 2013
2013-04-23 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Kerneels Breytenbach resenseer Die AA tot OE van seks, hoekom Shakespeare lief was vir die lente en ongelooflike foto's van wêreldbiblioteke.
fokken / kweken / telen | VRT-Taalnet
2013-04-23 Die daktaalwoord is uit dieregedrag herlei na mensegedrag?
Is fok dan 'n anglisisme Jan Rap?
2013-04-23 Dis hierdie tipe misbruik van taal in Sa, wat my die moer inmaak ...
Het afrikaans 'n 'tense' tussen verlede en hede, wat aanhou?
2013-04-23 In Afrikaans is dit verlede, hede en toekoms? Geen voortdurende tye??
innie breë b’skou
2013-04-23 Millennium Twee’t vinn’g na Drie oorg’swaai,oorlogslust’ge gat g’wet’nloos voort, m’t skiet,
