MATHYS ROETS
IEMAND SOOS JY
By die Boer Restaurant teater in Durbanville
16, 18 Julie om 20:00
Kaartjies: R110-00
Bespreek: 021 979 1911/ 083 406 0111
Wees deel van Mathys Roets se Winter-Toer!
Mathys sing al die musiek van die laaste twintig jaar en sy splinternuwe musiek deur Piet van Wyk de Vries, die man wat weet hoe om met woorde te speel! 'n Voorsmakie van sy dvd wat in Augustus bekendgestel word - wees eerste om dit te hoor!
’n Warm vertoning vir die Julie wintersaande!
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

