Pasgelaai

Tienker, tyler, souldjer, spaai – wanneer is 'n mens 'n skrywer?

Herman Toerien 2013-04-30 En terselfdertyd wonder ’n mens ook hoeveel ander manne wat voor 1994 in goed in hul beroepe gevaar het, het daarna in die vreemdste beroepe beland.

Shlomo Sand: “The Invention of the Jewish People”

Wouter 2013-04-30 Sand dui ook aan dat indien sy tesis korrek is daar meer as 500 jaar gelede geen Franse mense, 'n Russiese volk, Italiaans mense of Viëtnamese mense was nie en dan aan die hand van daardie logika ook geen Joodse volksgebied nie.

Minimalisme & die sleutels tot die koninkryk

Wouter 2013-04-30 As hy reg is, het sy ontdekking 'n belangrike implikasie in langdurige argument in Bybelstudies en in Bybelse argeologie.

Elizabeth Jane Howard: Slipstream, a Memoir

Johannes Comestor 2013-04-30 "'n Mens kry die idee dat sy, as ervare skryfster, haar heelwat vryheid (en dus fiksie) veroorloof het, des te meer omdat die meeste mense waaroor sy skryf, dood is."

Herman Toerien: Presies waar staan die eertydse ridders teen apartheid nou?

Wouter 2013-04-30 "Hierdie bevestig ook dat dit moontlik is om die verlede net soos die hede te kritiseer en dat die hede nie die verlede ongedaan maak nie en morele kwytskelding van die verlede bied nie."

Lili Radloff vs Steve Hofmeyr?

Lili Radloff, Izak de Vries 2013-04-30 Lili Radloff het Vrydag 26 April op Twitter vir Steve Hofmeyer gepak oor apartheid. Izak de Vries het vir Lili gevra wat hier gebeur het.

Rus in vrede, Pine Pienaar

Jason Lloyd 2013-04-30 "Pine Pienaar (55), voormalige DA-lid van die Oos-Kaapse wetgewer, wat onlangs na ’n lang stryd teen kanker oorlede is, was in vele opsigte ’n beter mens as die konvensionele politikus."

Vonnisbespreking: Rasionaliteit – die president se eie administratiefreg?

IM Rautenbach 2013-04-30 "Dit is duidelik dat die howe besig is om ’n parallelle administratiefreg vir die president te ontwikkel. Dit is ’n proses wat sy loop neem soos wat howe die een na die ander geval oorweeg waarin optrede van die president ter sprake is."

Oud-SêNet-webmeester Madri Victor gesels oor manuskripontwikkeling

Madri Victor, Naomi Meyer 2013-04-30 "Lees, lees, lees. En skryf elke dag (al is dit ’n dagboekinskrywing of ’n paragraaf oor die eekhoring op jou gras); hoe meer ’n mens oefen, hoe beter raak jy."

Western political ideologies

Mark A. Whelan 2013-04-30

Mark Whelan writes a poem in memory of Freedom Day, April 27, 2013

Reusestokinsek. Palopnus reyi

Johann Lodewyk Marais 2013-04-30

Johann Lodewyk Marais skryf ’n reeks van drie gedigte oor insekte. Nommer een.


Luipaardsvlei-stortingsterrein

Adriaan Coetzee 2013-04-30

In ’n stortingsterrein bedel een man van ’n ander ’n sigaret. Maar is die digter in dié gedig dalk ook die bedelaar wat smeek om die ontvangs van 'n gedig?


Jou ergste ervarings by die dokter – wenner aangekondig!

2013-04-30 LitNet het jou uitgenooi om vir ons jou ergste dokter-stories te vertel deur kommentaar te lewer. Ronel Gill het die kompetisie gewen. Baie geluk, Ronel!

Santa's Story, starring Aviva Pelham, returns to the Fugard Theatre in May

2013-04-30  Esteemed opera diva Aviva Pelham, recounts her 95 year old mother's fascinating tale of survival through song in Santa's Story which returns tothe Fugard StudioTheatre in Cape Town by popular demand from 14 to 26 May 2013 for a limited season.

Tuis in die stad

Rentia Bartlett-Mohl 2013-04-30

Rentia hou haar onskuldig by ’n huiskonsert in Kaapstad


The Miser at the Baxter Flipside

2013-04-30 The multiple-award-winning Sylvaine Strike directs a stellar cast in Molière’s deliciously mean comedy The Miser at the Baxter Flipside from 8 to 25 May at 8pm nightly with a matinee at 2pm on 23 May.

Boekbekendstelling: Skrywertjie

Hein Stapelberg 2013-04-30 Op Saterdag 20 April 2013 het die ma-en-dogter-skrywerspan Sophia Charlotte Stapelberg en Rut Cloete die eerste van hul boeke by die Erfenisstigting in Pretoria bekendgestel.

Diverse dance at the National Arts Festival

2013-04-30  Geographical and cultural roots explored in the National Arts Festival Grahamstown’s 2013 Dance offering.

The Luna Paige Band at Die Boer

2013-04-30  It is not every day one gets to see The Luna Paige Band perform together on May 15.

Die verhouding tussen geskiedskrywing en historiese roman, met verwysing na Die son kom aan die seekant op

Jeanette Ferreira 2013-04-30 Referaat gelewer op 25 Januarie 2013, Groenkloofkampus van die Universiteit van Pretoria as deel van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Geskiedenissimposium: Die Groot Trek 175 jaar: 1838–2013.
Top