Pasgelaai

LitNet: Jou saamtrek

2013-05-03 Hierdie week op LitNet: Angus Buchan en sy Mighty Men

Municipal services in Beaufort West

SêNet-briefskrywer 2013-05-03 We in B/West are experiencing a problem with the services of the municipality when it comes to buying electricity.

Die krag van ek weet nie

Wouter 2013-05-03 Onlangs is ek gas gegee hier omdat daar in ‘n skrywe van my die erkenning was dat ek nie weet nie.

Godsdiens sonder grense

Cornelius Henn 2013-05-03 Die God wat die wêreld gemaak het en alles wat daarin is, die Skepper van hemel en aarde, woon nie in tempels met hande gemaak nie.

Gedrukte en virtuele teks

Johannes Comestor 2013-05-03 "Mettertyd word die nuwer tegnologie al hoe meer ingevolge eie potensiaal ontwikkel en hou die ouer tegnologie op om as model te dien."

Hoe om romantiese fiksie te redigeer

Izak de Vries, Naomi Meyer 2013-05-03 Die Professional Editor's Group bied op 15 en 16 Mei 'n slypskool in Franschhoek aan oor romantiese fiksieredigering. Naomi Meyer het vir Izak de Vries en Chanette Paul, wat die Afrikaanstalige komponent van die kursus aanbied, gevra wat redigeerders kan verwag.

World Press Freedom Day 2013

Pieter-Dirk Uys 2013-05-03 Pieter Dirk-Uys launched a political "movement" on World Press Freedom Day 2013 to unite those seeking an alternative democracy in the country. He addressed journalists at the Fugard Theatre in Cape Town on 3 May 2013. Read the full text of his speech.

Aktiewe burgery skep eersterangse stede en dorpe

Christo van der Rheede 2013-05-03 "'Hierdie stad is wat dit is omdat ons burgers is wat hulle is.' Hierdie beroemde woorde, gespreek deur Plato, die wêreld se invloedrykste filosoof, wat tussen 428 vC en 348 vC geleef het, is vandag nog steeds relevant."

African Library: Oil on water

Annie Gagiano 2013-05-02 Habila, a poet as well as a prize-winning novelist, has been a journalist in Lagos like the main character (Rufus) of his novel ...

Om voorsiening te maak vir die oudag van kunstenaars

Gert van Niekerk, Naomi Meyer, Andries Vrey 2013-05-02 Sewentien personeellede, drie fietse en twee bussies vertrek 2 Junie van Potchefstroom na Durban … Die Clover Aardklop-span gaan fietsry ten bate van die Teaterbystandsfonds (TBF).

Angus Buchan en sy Mighty Men: Wilhelm Jordaan reageer

Wilhelm Jordaan 2013-05-02 "Wat het ons werklik nodig? Met as basis-antwoord: Nie meer en magtiger manlikheid nie; nie meer en waardiger vroulikheid nie. Waarheen en waarin ons moet groei, is meer menslikheid teenoor en vir mekaar. En sonder die bagasie van mans sus en vroue so omdat dit so van die begin af was."

Daai Paties-kyk

Hannes Steyn 2013-05-02 Hannes Steyn laat 'n verhaal afspeel in Paternoster vir ons fiksie-kompetisie "Reisende skrywers."

Pink Floyd se The Great Gig in Böblingen

Kerneels Breytenbach 2013-05-02 "Dit is die heel beste roofopname van 'n Floyd-konsert wat ek nog gehoor het."

Koebaai

2013-05-02

Namibië is die ruimte waar Elsona Viljoen ’n snaakse en skokkende verhaal laat afspeel – vir ons fiksie-kompetisie "Reisende skrywers".


Angus Buchan en sy Mighty Men: Maretha Maartens reageer

Maretha Maartens 2013-05-02 "My eie spirituele styl is nie charismaties nie, wat uiteraard reeds by voorbaat gaan bepaal of ek die boek oor die Mighty Men Beweging sou wou lees. Ek vind dit gewoon nie besonder belangrik vir my eie geestelike lewe binne my meer analitiese, vraagstellende, navorsende spirituele styl nie."

Angus Buchan en sy Mighty Men: Sakkie Spangenberg reageer

Sakkie Spangenberg 2013-05-02 "In Buchan se teologie is daar nie ruimte vir bevraagtekening nie. Alles is klokhelder in die Bybel uitgespel. Daarom is daar ook nie ruimte vir ’n Margaret Thatcher, ’n Angela Merkel, of ’n Mamphela Ramphele nie. Dis vroue wat manlike rolle inneem en na regte teen die voorskrifte van die Bybel handel."

Die lang duimgooi na Vryheid

Albert du Plessis 2013-05-02 "'Woodstock, Groentemarkplein, Manhattan-Kaboel, die Boston-bomme en ’n ode aan die vrou. Dan was daar nog Miss Maggie ook."

LitNet-leeskeuses: Donderdag 2 Mei 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-05-02 Chrizane se leeskeuses: Donderdag 2 Mei 2013

Hoekom viniel in die era van iPods, iPads en iPhones?

Chutney de Ridder 2013-05-02 "So, ek is bly ek het weer ’n platespeler. Dis ’n device wat my kinderjare gevorm het, ’n instrument wat my laat onthou, dis die enigste manier om met ál jou sintuie na musiek te luister."

'n Huldeblyk aan Freda Linde: Die smaak van suringwortels

Danie Botha 2013-05-02 "Ek onthou Freda Linde as ’n heel voorbeeldige skrywer. So mooi dankbaar."
Top