2012-07-04Volgende week is dit Nelson Mandela se verjaardag – die man wat allerweë die simbool was van die hoop vir die oorbrugging van die geskiedenis se diepgroewe van vrees en verwagting.
Reusedwerg2012-07-04Ek hoor oor die draadloos dat daar weer een een van die dae aan die kom is. Is alles gaaf en wel, ek stem heelhartig met so idee saam, maar ek glo nie meer aan Krismisvader of Rooikappietjie nie. En net Smurfies is "nice".
Pieter van Niekerk2012-07-04Mag die Georgiane ook nie blasé raak oor hul kiekie-mooi rustige omgewing nie. Hier is so baie om die oë te verryk met inheemse- en ander fynbos, vleilande, sy dam, meer en see en veral die berg, dat jy nie anders kan as om ’n bietjie te stol of selfs in die "tuin" te hiberneer nie. Hier is in elk geval genoeg om jou asem te roof. Kom nou en raak "roestig"!
Bibi Slippers2012-07-04Virgina Woolf het nie die volle waarheid gepraat toe sy gesê het dat 'n vrou 'n eie kamer en geld nodig het om 'n skrywer te wees nie.