Pasgelaai

LitNet-leeskeuses: Dinsdag 14 Mei 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-05-14 Dan Brown se Inferno nou op die rakke, Dansende Digtersfees-verslag en Mo Yan vra om uitgelos te word.

Terug na die basiese met Wiskunde-onderrig

Danie van Wyk 2013-05-14 Sonder ’n terugvoer na die basiese beginsels van Wiskunde-onderrig gaan dit moeilik wees om prestasie in hierdie vak te verbeter – en daarom het die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) sy fokus na Wiskunde verskuif, skryf Danie van Wyk.

Volkspeler se Johan Jack Smith nou ook solo

Henry Cloete 2013-05-14 "Ek het een aand van die stories vertel en gedigte voorgedra by een van die Dowe Digters-samekomste in Irene en die mense het daarvan gehou. Ek het toe gaan sit en ‘n vollengte-album bymekaar gesit."

Oor Liefde, liefde ... en honde

Kobus de Klerk 2013-05-14 Maar wat verstaan mense soos Wouter van ’n ware gelowige se Godgegewe gawe van liefde?

Age of Blossom

Isobel Dixon 2013-05-14 The acclaimed South African poet Isobel Dixon sent LitNet two of her latest poems, never published before. These poems form part of a collaboration with Scottish artist Douglas Robertson in which they respond in different poetic and artistic ways to DH Lawrence's Birds, Beasts and Flowers (1923).

Frank Ramsey, 'n verskietende ster

Johannes Comestor 2013-05-14 "Party mense leef lank en bring min of niks nie tot stand. Ten spyte van sy kort lewe, oefen Ramsey steeds positiewe invloed uit."

Acacia Karroo

Isobel Dixon 2013-05-14 The acclaimed South African poet, Isobel Dixon, sent LitNet two of her latest poems, never published before. These two poems form part of a collaboration with Scottish artist Douglas Robertson in which they respond in different poetic and artistic ways to D H Lawrence's Birds, Beasts and Flowers (1923).

Bridging gaps with words

Isobel Dixon 2013-05-14 Acclaimed South African poet and literary agent Isobel Dixon works in London, but is currently visiting South Africa for the Franschhoek Literary Festival. Rentia Bartlett-Möhl spoke to her about travelling, displacement, bridging continents and collaboration.

Umbral Guitar Duo from Uruguay in concert at Unisa

Ina van Rooyen 2013-05-14 The Umbral Duo, consisting of Ignacio Correa and Sebastián Segarra will give a duo recital in the cosy Miriam Makeba Hall at Unisa’s main campus in Muckleneuk on Sunday 19 May at 16:00. 

Popular Charl Du Plessis Trio performs at Unisa

Ina van Rooyen 2013-05-14 Charl du Plessis is the youngest person on the African continent to be named a Steinway Artist. His performance on Friday will include bassist Werner Spies and drummer Hugo Radyn.

Eye of the Firestorm: Naledi se boekbekendstelling

Naomi Meyer 2013-05-14 Hoe vóél dit om in 'n storm te wees? Een waar mens om jou lewe vrees en waar mens terselfdertyd veg teen 'n sisteem? Afgetrede generaal-majoor Roland de Vries het 'n boek hieroor geskryf. Kyk foto’s van die bekendstelling.

Lucinda van Die Melktert Kommissie gesels

Henry Cloete 2013-05-14 "Ons het Die Melktert Kommissie begin toe ek en Jean-Marie nog op skool was en dit voltyds gedoen na skool. Sewe jaar later het dit net reg gevoel om bietjie te fokus op ander drome."

Jaap Durand: Is die NGK 'n kerk vir die Afrikanervolk?

Jaap Durand 2013-05-14 "Die NGK se erkenning dat die teologiese regverdiging van apartheid onskriftuurlik was, by monde van sy sinodes, ander kerklike vergaderings en baie van die leierskap, veral onder jonger predikante, het menige lidmaat ontnugter."

Tweede weergawe: Optog

Carike Odendal 2013-05-14  Lees die tweede weergawe van Carike Odendal se gedig "Optog".

Die sing van “Vlaglied” in sommige wit Afrikaanse skole in die 1980’s

Carol Steyn 2013-05-14 "Ek het ook bevind dat die "Vlaglied" geskik was vir indoktrinasie in die apartheidsideologie. Musiek kon kulturele werk doen waar die politiek nie langer kon bykom nie."

Tweede weergawe: Behoefte aan aanvaarding

Rynie Olivier 2013-05-14  Rynie Olivier se tweede weergawe van "Behoefte aan aanvaarding".

Tweede weergawe: Openbaring van liefde

Rynie Olivier 2013-05-14  Die tweede weergawe van Rynie Olivier se gedig "Openbaring van liefde".

Tweede weergawe: iv

Emlyn Allwright 2013-05-14  Die tweede weergawe van Emlyn Allwright se gedig "iv".

Tweede weergawe: v

Emlyn Allwright 2013-05-14  Die tweede weergawe van Emlyn Allwright se gedig "v".

Tweede weergawe: Die lewe van

Megan Janse van Rensburg 2013-05-14  Tweede weergawe van Megan Janse van rensburg se gedig "Die lewe van".
Top