Pasgelaai
'n Klap van die windmeul weg – of van die tolk!
2013-05-21 "Sekosana is nietemin as 'n getuie geroep. Deur handgebare het hy bevestig dat hy verstaan het wat dit behels om onder eed te getuig."Shortstraw's Alastair Thomas on Good morning, Sunshine
2013-05-21 "With the new album, everything was written within a year by the whole band. More people, more party!"Boekbekendstelling: Die SAW in die Grensoorlog 1966–1989
2013-05-21 "Die bekende joernalis en historikus Leopold Scholtz wou ’n 'klomp misverstande' oor die Grensoorlog in sy nuwe boek uit die weg ruim."Einde van Zinkplaat se “mooi besoedeling”
2013-05-21 Zinkplaat het verlede naweek hul heel laaste optrede gehad. Gys Visser het dit gaan bywoon om die soet en suur vas te pen.Protesmusiek, Rozanne Gewaar en 'fracking'
2013-05-21 "Mense moet altyd ’n boodskap uit ’n paar oorde hoor voordat dit begin insink. Die proteslied is een van daardie oorde – en die advertensiebedryf het tog al vir ons gewys hoe effektief ’n goeie melodie kan wees!"Way back home – a commendable effort
2013-05-21"South African writing is aching to evolve beyond narratives about our painful past and how it continues to haunt us."
Te veel én te min in dié roman
2013-05-21 "Venter is ’n fyn stilis en kan baie oorspronklik wees in sy skryfwerk, maar Wolf, wolf is die roman van die verspeelde kanse."’n Nuwe wildernis – die stryd gaan voort
2013-05-21 "Dit sal tot baie spreek: oudsoldate (van die SAW sowel as die struggle), jong mans, heldhaftiges sowel as meer skroomvallige lede van die manlike spesie, en almal wat in oorlog, mans en geweld belangstel."Donald Grant se toespraak by SBA se Wiskunde-kongres
2013-05-21 "Wiskunde is die sleutel tot die ontwikkeling en vordering van die Wes-Kaap en vorm die basis van baie van ons verdere onderwys-en-opleidingsvelde in wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en besigheid – almal sleutelsektore vir ’n groeiende ekonomie soos ons s’n."LitNet-pos beskikbaar: Produksie-assistent
2013-05-21 LitNet benodig ’n geesdriftige, verantwoordelike produksie-assistent om saam met die LitNet-span aan ons webwerf te bou. Ons soek ’n geesdriftige spanspeler met ’n fyn oog vir besonderhede en ontwerp.FLF 2013: Dystopia in science fiction
2013-05-21 "After the hour-long discussion I am convinced by Rachel Zadok that '[F]iction creates empathy.' Issues close to my heart, such as patriarchy and gender-based violence, are given room in these stories."
Chris van Wyk and Paul Geraghty do the “Power of Horowitz”
2013-05-21“Sorry about not being Horowitz. Let’s just say I’m the ‘horror’ part of it,” opened Paul Geraghty to ripples of laughter in the school hall in Franschhoek.
Off the Wall Poetry Session 20 May: Isobel Dixon
2013-05-20 Our guest poet this week is the acclaimed and multi-award-winning poet Isobel Dixon.
Vir Varkspek en Elriena
2013-05-20 Wat jou droom betref: Ek kan my nie indink dat ek ooit vir iemand sal gedigte voorlees nie, allermins gedigte wat ek self geskryf het
