Pasgelaai
Aantekening: Die plek en gesag van internasionale reg in die Suid-Afrikaanse plaaslike reg, met verwysing na die Glenister-uitspraak
2013-05-28 "Die verpligtinge wat Suid-Afrika ingevolge internasionale verdrae opdoen, veral wanneer dit aan die hand van die Grondwet uitgelê word, neem in sowel getal as omvang toe. Plaaslike howe is daarom dikwels genoodsaak om die plek en gesag van internasionale reg in die Suid-Afrikaanse nasionale reg te oorweeg."Seisoen van vergifnis: 'n balans tussen genot en geregtigheid
2013-05-28 "In Suid-Afrika met soveel behoeftiges is dit alte maklik om heeltemal verdwaal te raak in die ellendes rondom jou. Dis ’n daaglikse stryd om te weet vir wie moet of kan jy help en wie is besig om vir jou ’n lang storie te vertel."
Iewers blêr 'n skaap
2013-05-27 Almal met skuldige gewetes is christene, maar alle christene het nie skuldige gewetens nie?
Cul-de-sac
2013-05-27 Dit is onsinnig, en gevaarlik, om te argumenteer met iemand wat nie rasioneel en logies dink nie.
Wagner 200
2013-05-27 Vir die wat belangstel is 22 Mei 1813 'n belangrike dag met die geboorte van Richard Wagner in Leipzig en Wagner 'n persoon waaroor daar nog steeds debatteer word en is die donker skaduwee van Wagner nog steeds lank indien onlangse kritiek ter harte geneem word ...Michael Ignatieff: Isaiah Berlin
2013-05-27 Ignatieff is 'n oudstudent van Berlin en sy pa was 'n Rus; twee eienskappe wat hom gehelp het om 'n uitstekende teks te skep.Die probleme met groot getalle en die sondvloed
2013-05-27 "Vra nou maar self vrae en soek antwoorde of val terug op ‘geloof en glo’ want dan is bewyse onnodig."25 Mei: "drank deeply of brandy"
2013-05-27 Soos appèlregter Holmes dit later gestel het: 'To ease his troubled exit through life’s twilight he drank deeply of brandy.'"Die dans met die dooies: Karsten se nuutste ’n Roman van Groot Belang
2013-05-27 "Die opgrawe van die beendere dien as plot-drywer en vlek ook die sentrale tema van opgrawing en identifikasie oop: fisiese sowel as psigiese opgrawing, die oopgrou van ’n verlies van onskuld ..."Wolf, wolf eerlik, ongenaakbaar en lewensveranderend
2013-05-24 "Jack en Matt speel Wolf, wolf op gevaarlike plekke – dwarsdeur die roman. Maar bowenal is die 'Wolf, wolf'-tema ’n sleutel."FLF 2013: What do publishers want?
2013-05-24 "On the fiction side the publishing house looks specifically for the 'wow' factor, something that will make people sit up and take note of the author or the script."Die AA tot OE van seks – ’n resensie
2013-05-24"Baie geluk, Riette, jou boek is ’n reis deur allerhande kleurryke landskappe wat in die regte hande dalk net ’n aardskudding kan oplewer!"
Skokkende tonele op die eilandjie aan die Franse kus
2013-05-24 Die daad wat gepleeg is, is soos my oorle pel sou geseg het, "too ghastly to contemplate".
Weet iemand dalk?
2013-05-24 Ek verstaan ‘n dame met die naam Sue Nel was blykbaar die draaiboekskrywer van Vyfster, die reeks.
Wie's ek om te stry?
2013-05-24 Tchaikovsky said on 09-10-1886: "I have played over the music of that scoundrel Brahms, What a giftless bastard!"
