Pasgelaai
Dwaalspoor
2013-06-04 Ek is warm op die spoor van ’n verhaal waarvan ek onlangs te hore gekom het, ’n merkwaardige verhaal van heldhaftigheid, van twee jong broers en ’n nag in die Drakensberg.Die Belofte
2013-06-04"Oom John woon al nou agt jaar in die ouetehuis, die mooi siersteengebou regoor die Magnoliawoonstelle waar soveel mense in een kamer bly."
Bethulie
2013-06-04 "Ons stap na die gedenkmuur waar rye op rye name opgeteken is. Voor is die inwydingsplaat; die inwyding is op 10 Oktober 1966 deur wyle C.R. Swart waargeneem. Die kindertjies is opgegrawe en herbegrawe omdat daar 'n moontlikheid was dat die ou begraafplaas sou verspoel as die Verwoerddam te vol raak."Aankoms in Lagos
2013-06-04 "Dis elfuur op ’n Sondagaand by Murtala Muhammed-lughawe in Lagos, Nigerië. Ons is na buite verwilder, want die lughawegebou word gesluit. ’n Verskeidenheid verdagte karakters hang in die halfdonker rond [...]"Verpligte Zoeloe by UKZN: bestuursbesluit, plekhouer of veeltaligheidsbaanbreker?
2013-06-04 "... taal was maar altyd ’n voorwendsel vir iets anders. Nou wil ek nie voorgee dat UKZN se gebasuinde ontwikkeling van die Zoeloetaal sonder meer gaan oor 'ras' nie. Maar dat dit wel gepaard gaan met ’n stywe dosis ideologie ... is redelik seker."Gedagtes oor bipolariteit
2013-06-03 “Ek kom uit ? geslag waar my vader sowel as my moeder se voorgeslagte “senuweeprobleme” gehad het en talle lede van hulle nageslag nou met bipolariteit saamleef.”
Koos Kombuis by Die Boer
2013-06-03 Kom luister na hierdie nuwe liedjies van Koos, en natuurlik 'n paar ou gunstellinge, by die Boer in Durbanville, op 19 Junie 2013 om 20:00. Kaartjies R100. Bespreek by 021 979 1911.
afskeidskreet
2013-06-03 synde Afrikaan, vaaljapie, bleeksiel, metro-het’ro-seksueel,sprek’r v’n suiw’r Biebouwiaans, Millennium Drie Afrikaans,
Boekbekendstelling: Zirk van den Berg se 'n Ander Mens
2013-06-03 Kwela Books en Exclusivebooks nooi jou om te kom luister na Karin Brynard in gesprek met topmisdaadskrywer Zirk van der Berg oor sy roman 'n Ander Mens.
Wêreldbevolking en voedselproduksie
2013-06-03 Ek plaas die volgende uittreksels oor bostaande onderwerp en sal later poog om meer inligting te kry, veral oor waterbeskikbaarheid.
Water in die VSA
2013-06-03 Ek plaas hierdie kort uittreksel uit Wikipedia "Water supply and Sanitation in the United States" sonder kommentaar.
Is sinvolle debatvoering met Dolf en KdK moontlik?
2013-06-03 Is sinvolle debatvoering met mense met so ’n lewensuitkyk hoegenaamd moontlik?
Vir Tiens nav sy 'Omdat dit mooi is'
2013-06-03 Ja-nee Tiens, ek bewonder mense wat met woorde kan toor.
George Claassen en Marietta
2013-06-03 George se baklei met haar gaan nie daaroor of sy lieg of nie.
CBC Ideas: The Mandela Tapes
2013-06-03 Die aanbieder van CBC Ideas, Paul Kennedy, beskryf Nelson Mandela as 'the founding father of the new South Africa' en aangesien hierdie die eerste keer is dat die program beskikbaar gemaak is vir die algemene publiek wil ek graag die nuus hier deel.
Die weg na onafhanklikheid
2013-06-03 Hierdie “Republiek” strek weswaarts van Pretoria, Rustenburg verby tot Groot Marico.
Ian Wessels en Dan Roodt
2013-06-03 Interessante Loslip gewees Donderdag. Dit was 'n opvolg op die ene waar die bespreking gegaan het oor 'n vriend van Ian wat reken hy kon verder in die lewe gekom het as hy beter Engels kon gepraat het.
