Pasgelaai
Supermaan op Saterdag 22 Junie
2013-06-03 Die maan se eliptiese baan veroorsaak dat dit tydens elke siklus op ’n bepaalde punt (perigee) op sy naaste aan die aarde is.
Geheuekiekie 23
2013-06-03 Ons sit in die Duitse klas, vreesbevange, soos altyd. Ons is vreesbevange want ons kry klas by ou Boel, die skoolhoof, en hy is kwaai en sonder geduld.
Die krimpende Rand
2013-06-03 Ten tye van ‘n swak Rand vermeerder inflasie weens minder beskikbaarheid vir binnelandse konsumpsie en meer vir uitvoere.Vir wie skryf jy jou gedigte? B
2013-05-31 "Vir woordfeeste, waar jy uitgestal word saam met ander “gewilde digters”,
innie hek
2013-05-31 v’rset, versus suiw’rheid, gee haa’ Afrika-status,min Afrika-taal wat so kwaailappies kreools is,
bai’ Afrika-elemente in haa’ lekke lyf saamdra,
sonn’r “Africaand’r”, “baas”, ’s sy sonn’r weerga
Ek is jammer Angus …
2013-05-31 So, ek stel dit weer: Moenie dink Afrikaans word gered deur dit bloot te praat nie.
Vir Perdebytjie (en Dolf)
2013-05-31 Die eerste bron wat ons het wat 'n vlees en bloed Jesus beskryf is die boek van Markus wat deur meeste skoliere gedateer word na die jaar 70.Wen is nie alles nie
2013-05-31 "Meneer die afrigter: Jy verstaan duidelik nie waaroor dit gaan nie. Wen is nie alles nie. Nie eens naastenby nie."Uitnodiging: 3de Karoo Ontwikkelingskonferensie
2013-05-31 Die derde Karoo Ontwikkelingskonferensie vind op 10 en 11 Oktober 2013 op Philipstown plaas.
“ras”-klassifikasie
2013-05-30 aan oorlogsekonomieprolif’rasie, struktuurg’weld, g’n keer,sal selfs WEF-sprek’r’t, half teësinn’g, saggies, moet b’aam,
Net omdat dit mooi is
2013-05-30Kom na my tuin waar die donkerrooi rose
Duist’re geheime vertrou aan die nag;
Sonnestraal-kusse en suidewind kose*,
Drome en liefde die lang somerdag.
Claassen se uitdaging aan Marietta Theunissen …
2013-05-30 … is 'n snaakse ding. Ooglopend glo George Claassen dat Marietta met 'n slenter besig is so waarvoor het hy bewyse tot dien effekte nodig?
Gelowige teenoor ware gelowige
2013-05-30 Sal enige van hierdie sogenoemde ware Christengelowiges, asseblief ook verduidelik; is daar hoegenaamd iets soos 'n Moslem-ongelowige, Hindoe-ongelowige, ... of selfs 'n Christen-ongelowige?
