2013-05-24Wegens enorme belangstelling vindt het Festival voor het Afrikaans dit jaar voor de tweede keer plaats: het enige festival buiten Zuid-Afrika waar de Afrikaanse taal het middelpunt vormt. Zie ook het volledige programma van het festival hierbij!
2013-05-23PEN Afrikaans soek twee jong kortverhaalskrywers tussen 18-30 jaar oud om te benoem vir ’n internasionale kompetisie waarin die wenner $1000 en ’n reis na die internasionale PEN-konferensie in Reykjavik, Ysland, wen.
Jan Rap2013-05-23Reusedwerg maak die opmerking dat dit vir hom deesdae opvallend is dat "... prominente/bekende mense uitsprake maak wat grens aan die absurde." Hy slaan die spyker op die kop.
Varkspek2013-05-23Dis die hoofoorsaak van al die probleme op aarde, maar dit word misgekyk, of doodgeswyg, dalk vir politieke of godsdienstige redes word daar min oor gepraat.
Ron Irwin, Joan Hambidge2013-05-23Flat Water Tuesday is available in South Africa at all bookstores and releases worldwide on June 4. Joan Hambidge, a buddy and colleague of author Ron Irwin, asked him a few questions over a glass of whisky.
Marinette Potgieter2013-05-22“Ons het ’n nuwe klank gesoek,” gaan Kobus voort, “maar dit is nog steeds gebou op die blues-rock foundation ... Jy wil nie goed skryf wat té kommersieel is nie, maar ook nie só kunstig dat niemand daarvan gaan hou nie.”
Roland de Vries, Naomi Meyer2013-05-22"Ja, daar is vele mense wat wroeg oor die saak. Baie min mense weet of verstaan tot vandag toe dat ons op die vooraand van ’n volskaalse burgeroorlog gestaan het."
Tembi Charles2013-05-22"Alexander McCall Smith has written over 100 books and sold 45 million copies worldwide. This revelation, by Jenny Crwys-Williams of Talk Radio 702, had the audience clapping and cheering enthusiastically on the first day of the Franschhoek Literary Festival."
Chrizane Geldenhuys2013-05-22Kookboekskrywers kon nie uitgepraat raak oor Sydda Essop se Karoo Kitchen nie. Chrizane van Zyl skryf oor dié gesprek tydens die Franschhoek Literêre Fees.
2013-05-22The Sunday Times, in partnership with PRAESA (The Project for the Study of Alternative Education in South Africa), launched the new Sunday Times Nal’ibali Storybook at an event just before the Franschhoek Literary Festival.
2013-05-22Lees nou Wolf, wolf deur Eben Venter, Die AA tot OE van SEKS deur Riette Rust, Rooiland deur Tertius Kapp, As die wind kom draai deur Hans du Plessis, Huisgenoot Top 500 Wenresepte 2 en ’n Ander mens deur Zirk van den Berg.
Braam Roux, Fanie de Beer2013-05-22"Ewekniebeoordeling vertoon fundamentele gebreke, soos wisselende oordele en ’n onvermoë om werklik nuwe kennis te waardeer. As oorsaak word kruipende subjektiwiteit aangevoer en dit dui op onaanvaarbare aannames oor werklikheid, mens, kennis en wetenskap."