Pasgelaai

Fences

Heidi Henning 2013-05-20 "A border becomes a gateway
they stamp over the barbed wire, fearless,
moving into a softer place"

Verkyk

Heidi Henning 2013-05-20 "...die pornografie van Son wat
uithang en bed toe gaan."  

Die roep van die naguil

2013-05-20 Marinus Uys skryf 'n skets oor die kunstenaar van die Uilhuis op Nieu-Bethesda.

Liriese geografie (I)

Rentia Bartlett-Mohl 2013-05-20

Op die punt om na Duitsland te vertrek, lees Rentia The Tempest Prognosticator van Isobel Dixon.

Kaalvoet deur die Waterberg

Ilse van Staden 2013-05-20

Dit was ’n kaalvoettyd. ’n Tyd van dorings en van slange, die nagadder wat sku in die gras langs ’n plaasdam wag en ’n vuurkooltjie aan my enkel pik dat ek ’n gil gee wat veel erger is as wat my broer ooit uit my kon boelie. ’n Tyd van skurwe hakskene en van modder wat in die tamatielande se nat leivore tussen die tone deurkrul.


Keerweer

Ilse van Staden 2013-05-20

Gladstone lê teen Queensland se ooskus net waar die Groot Koraalrif se rugwerwels begin voor dit duisend myl noord wegstrek. Dit is ’n hawestad – skepe vol steenkool, aluminium, aardgas. Industrieë floreer. Visse vrek. Twintig kilometer suid hurk Boyne Island en Tannum Sands, twee kuiltjies aan weerskante van die Boynerivier se mond.


Kaapsehoop

Ronel 2013-05-20 "spookgestaltes van kaal anoreksiese takarms wat in die ligte briesie waai, sorg vir ‘n benoude, onheilspellende landskap ­– as jy een van die paranormale soort is."

 


Sneeupyn

Anita van Niekerk 2013-05-20

"Dit is Desember, twee dae voor Kersfees. Ons het gister in Zürich, Switserland, geland."

Stoutwees op Sonlandpark

Ockert J du Preez 2013-05-20

"Ek onthou nog die dag toe ons met ons treklorrie Sonlandpark vir die eerste keer binnegegaan het. Dit was ’n klein woonbuurt, wel vinnig aan die groei. Dit was die eerste keer dat ons van woon in ’n stad kon praat. Vereeniging."

Dystopia in Science Fiction: Q&A with Rachel Zadok

Elzette Steenkamp, Rachel Zadok 2013-05-17 Elzette Steenkamp chats to Rachel Zadok (author of Sister Sister) about science and speculative fiction.

Kadootje voor mijn vrouwtje!

Reusedwerg 2013-05-17 Ga ik vorige zaterdag een juwelierszaak binnen,kijk wat rond en zie plots een prachtige diamanten armband liggen.

Verwaandheidstoets

CM 2013-05-17 Niemand kan kennis dra van dinge wat nie bestaan nie.

Levitikus 20 vers 13

Varkspek 2013-05-17 Let wel: Ons kan nie die Bybel wysig en sê jy moet die oortreder liefhê, maar sy sonde veroordeel nie. Die opdrag is duidelik dat hulle gedood moet word.

Die twee honde

Cornelius Henn 2013-05-17 "Dis duidelik; dit wat jy om jou sien en aan ander toedig, is inderdaad 'n refleksie van jouself."

LitNet: Jou Grensverhaal

2013-05-16 Hierdie week op LitNet: Varsgedruk van Naledi, nog boekbekendstellings, Isobel Dixon en Lauren Beukes gesels met ons.

Kat-astrofe

Humphries du Randt 2013-05-16 Bloot op grond van die vrugbare ou tradisie om 'n Nederlandse boek vir matrikulante voor te skryf, weet die  meeste afgestudeerde Afrikaans leerlinge  reeds dat 'n hele boel van die oënskynlike ooreenkomste tussen Afrikaans en Nederlands misleidend  is en wedersyds  groot kat-astrofes en verleentheid kan veroorsaak.

Kaapse keuses

2013-05-16 Vir ons fiksie-kompetisie, laat Renée du Toit 'n verhaal oor keuses in Kaapstad en omgewing afspeel

Barcelona

Liza Louw 2013-05-16 Liza Louw eet en drink na hartelus in Barcelona

‘n Wêreldreis tussen stedelinge

Liza Louw 2013-05-16 Liza Louw skryf oor 'n besoek aan die opwindende New York

Resensie: Lien se lankstaanskoene

Suzette Myburgh 2013-05-15 "Al die akteurs pas uitstekend in hul rolle, maar Carmen Pretorius is na my mening die perfekte Lien ..."
Top