Pasgelaai

LitNet Akademies-resensie-essay: In die afwesigheid van sin deur Susan Smith

Reinhardt Fourie 2013-05-29 "Hierdie vroulike verwantskap strek verder as die streng biografiese. Dit dui op die verwantskap tussen vrouedigters en jonger generasies wat hulle opvolg en eer, maar ook van hulle verskil, hulle bevraagteken, parodieer, spot – en figuurlik dood."

slagoff’rkrete

Jacobus Faasen 2013-05-29 toepas, sosio-int’greer, v’n “ras”, “klas”, ’s onvanpas,
via genetika, genealogie, statistieke, v’rkeerd b’wys,
Verifieerbaarheidsweg, trip-enne-half, ’n lew’nsreis,
as Waarheid, Vrede, G’regt’gheid, maar skeibaar was

Brand Smit en "die oë van God"

Cornelius Henn 2013-05-29 Mag Jesus Christus onse God, die Woord, self die wonder van verlossing in 'n ieder se hart skilder.

Chris Jones se Forum-artikel

George Bekker 2013-05-29 "Die beskerming wat die reg tans aan sulke mense bied word deur my verwelkom, maar kerke moet toegelaat word om hulle eie besluite te neem."

ATKV wil Afrikaans vestig as een van drie amptelike tale

2013-05-29 Die nuwe Talewet wat pas deur pres Jacob Zuma bekragtig is, gee die land agttien maande om te beslis op minstens drie tale vir amptelike gebruik.

Die Nataniël Tafel terug op kykNET

2013-05-29 Nataniël het die ongelooflike vermoë om al wat mens is aan sy lippe te laat hang ...

My Name is Rachel Corrie at the Baxter

2013-05-29 Rachel Corrie, a 23-year old student, and budding artist and writer, left her home in Olympia, Washington, USA, to join the International Solidarity Movement in the Palestinian Occupied Territories as a peace volunteer.

Stefans Grové se Raka as musikale narratief

Bertha Spies LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2013-05-29

"Waar die meeste van die interpretasies van Louw se Raka verwys na die verwoestende invloed van eksterne magte op die lotgevalle van ’n groep mense, konsentreer hierdie artikel op ’n interpretasie van Raka as die simboliese voorstelling van interne botsende magte in die psige van die mens."

50 Shades of Bambi at the Fugard

2013-05-29 Bambi Kellermann is Evita Bezuidenhout`s younger sister. She is the chalk to Tannie`s cheese. Stripper, sex worker and grande horizontal who graduated from the University of Sex Cum Laude.

Skierlik at the Baxter

2013-05-29 The powerful and shocking story of SkierIik, based on the murders which made news headlines in South Africa in 2008, comes under the spotlight at the Baxter Golden Arrow Studio.

Breking in die Karoo

Jorisna Bonthuys 2013-05-28 "As ek deur die Karoo reis, wil ek dit nie graag as ’n ekoramptoeris doen nie." Jorisna Bonthuys skryf oor Jonathan Deal en Ivo Vegter se kaalvuisgeveg by Franschhoek Literêre Fees 2013.

ingxaki kakhulu

Jacobus Faasen 2013-05-28 pejoratief, v’n b’trekk’ng’p Afrikaans, “isiBhulu”,
etimologies g’wort’l in inkomm’rstatus, kolonis,
“umBhulu”, “Boer”, apartheidsbaas, imperialis,
g’meet aan grondwetlikheidsnoer: “ingxaki khulu”

Katstert

CM 2013-05-28 Al wat leef droom van die heerlike dood, en skrik as hulle wakker is.

Seksuele misbruik ondersoek in kerk en samelewing

Wouter 2013-05-28 Onlangs was daar 'n vraag hier oor seksuele misbruik in die Rooms Katolieke Kerk en was daar 'n antwoord gebied deur 'n deelnemer hier maar het dit nie geslaag om dit werklik te antwoord nie, dit het as refrein gehad dat alle gelowe is geloof. Die hamer wat elke vraag as 'n spyker sien.

Dames met 'n negatiewe persoonlikheid

Humphries du Randt 2013-05-28 Ek het onlangs verneem dat dr Otto Terblanche die opdrag aanvaar het om die UPE en NMMU se geskiedenis op te teken.

Nog meer Isaiah Berlin

Wouter 2013-05-28 Veel beter as om oor Berlin te skryf is om al die opstelle van hom te lees, dit is 'n opvoeding waarvan die waarde bo korale is.

Geroep is julle

Hennie Fritz 2013-05-28 Gelukkig is dit verseker God se Wil dat dit moet gebeur; en hopelik hier-en-daar, een van ons kerkgroepe se wil om daarna te luister.

Is 'n kameelperd werklik oranje, soos 'n lemoen?

Brand Smit 2013-05-28 “Jy is verkeerd,” is wat mense veel later, in meer beskaafde tye sou sê. “’n Kameelperd is oranje, ’n leeu is bruin, gras is helder groen, lug is blou, bokke is ook bruin en hulle oë is geel. Dit is so, dit moet so wees, dit kan nie anders nie, want die Heilige Skets sê so.”

Die Wellington Klopse – 100 jaar se onvertelde stories

Tessa Louw 2013-05-28 Die ryk en lang Wellingtonse Klopse-geskiedenis is Dinsdag 30 April by die Breytenbach Sentrum gevier met die bekendstelling van Die Wellington Klopse – 100 jaar se onvertelde stories.

Skryf mense nog briewe met die hand?

Jason Lloyd 2013-05-28 "Ek herken amper nie eens meer my handskrif nie. Dit was ’n goeie, netjiese handskrif."
Top