Pasgelaai
Media 24 Boeke: Literêre pryse 2013
2013-06-10 Die wenners van Media24 Boeke se literêre pryse en die Jan Rabie Rapport-prys is Vrydagaand 7 Junie in die Commodore-hotel by die V&A Waterfront in Kaapstad bekendgemaak.Oor kuns, eerlikheid en die Living Newspaper
2013-06-10 Balbesit: "Dit gee nie net aanstoot oor die onderliggende kulturele voorskrifte waarmee dit te koop loop nie, maar dwing ook ongemaklike begrip oor ... ’n baie spesifieke tipe kwesbaarheid ..."Brief uit Parys: Michael Le Cordeur
2013-06-09 Ons het vandag hier in Parys aangekom, maar nie sonder probleme nie – ons vlug was ’n hele paar uur vertraag. Nietemin is ons veilig, en dis seker al wat belangrik is.
Mandeladag 2013: Gee jou boek vir Mamelodi
2013-06-07 Reineth Prinsloo het besluit Mandeladag en die 67 minute diens hoef nie tot een dag per jaar beperk te word nie. Sy vertel van 'n lees- en boekeprojek wat aan Mandeladag gekoppel is.
Vir Wouter Ferns ...
2013-06-07 Wouter, om die een of ander het hierdie liedjie in my hart op gekom - net vir jou ...
o, G’nade
2013-06-07 ’s of als b’kend, v’rtroud, toet’ntaal in dui’ stort,Millennium Drie Sap-Sap, misvormd, v’rword,
g’wete-v’rlies v’rgete, versus Vad’rs Bet’rwete,
hoor Mens uit porta-loo-ghetto, allie angskrete
Bella is 'n bielie van 'n boklam
2013-06-07 Wil graag weet wie het die heel eerste keer "Bella is 'n bielie van 'n boklam" gesing?
Neem kennis van Cornelius Henn se betoog
2013-06-07 Dit gaan oor manipulasie van die natuur om groot geld te maak.
Kommentaar onder Jan Rap se brief oor Afrikaans
2013-06-07 Ek is ’n evolusionis en ek sien dit so: as Afrikaans nie sterk genoeg is nie en nie kan aanpas nie, gaan dit beslis verdwyn.
Een baie spesiale dag
2013-06-07 My hele lyf was in hoendervleis uitgeslaan en my liggaam het reageer tot dit wat in die gees gebeur het, maar hoe kan ek beskryf wat nie woorde het nie en watse woorde sal ek gebruik as dit my nie gegee word nie.
Vir Cornelius
2013-06-07 Dit is foto geneem 16 Februarie 2013, 'n week na my diagnose en terwyl ek op siekverlof was om aan te pas by die medikasie.Rooi Jan Alleman: ’n resensie
2013-06-07 “Ons was maar net mense uit Afrika. Afrikane. Maar nou, ’n identiteit wat my deur … Fasciste opgelê (is), maar ek gaan terug om ’n betekenis daaraan te heg, my eie betekenis”.
dié wie wil lees
2013-06-06 diep’n struktuurg’weldsoerwoud raak denge nu b’noud,mid-in all’ergst’ omni-globalisties p’narie, fiasko, krisis,
b’slis iets, oor hys toe t’skryf, t’SMS, t’e-pos, dís g’wis,
selfs in som’rtyd, sonskyn, Kaapsche Dokt’r yskaskoud
WNYC: How to create a engaging comments section
2013-06-06 Die is glad nie 'n kommentaar op die werk wat hier gedoen word deur LITNET wat ons toelaat om hier te funksioneer nie en is daar geen kritiek nie en word dit slegs geplaas omrede ek dink almal hier sal dit waardevol vind aangesien dit is wat ons hier doen.
Russia Warns Obama: Global War Over "Bee Apocalypse" Coming Soon
2013-06-06 Noem my maar alarmisties, maar meer as gereeld onderdruk massamedia noodsaaklike inligting, baie ver verby my vlak van verdraagsaamheid.
