Pasgelaai

Frances Thomas: Christina Rossetti

Johannes Comestor 2013-06-11 "Deurlopend is daar 'n oppervlakkigheid in wat aangebied word. Hierdie vlakheid veroorsaak dat Rossetti nie oortuigend as 'n eens lewende mens voorgestel word nie."

Rondo as metafoor vir Christa Steyn se lewe

Ockie Vermeulen 2013-06-11 "In hierdie interpretatiewe studie, gegiet in die vorm van ’n gevallestudie, word Rondo ontleed om die betekenisvolle verband tussen komponis en komposisie  te beskryf."

Nie net die Babalela nie: 'n onderhoud oor Onder water

Martie Preller, Naomi Meyer 2013-06-11 "As mens van vlees en bloed kan jy net op een plek wees en die lewe so belewe, maar as jy lees, kan jy baie lewens lewe en baie ervarings saam met die karakters hê."

Kuberklas Kreatief-kortverhaal: Madam 50's Glam Vintage

Simone van Loggerenberg 2013-06-11 "Het sy dan gedroom? Sy kan tog nie een dag soos ’n prinses behandel word en die volgende totaal onder die radar verdwyn nie?"

Zebra and Giraffe: Greg Carlin on upcoming tour

Henry Cloete 2013-06-11 "When you're on a big stage with loud guitar amps and drums, it's harder to communicate with fans. This is a lot more exposed ..."

uit ’n pen

Nicolaas Geldenhuys Poësie 2013-06-11

"’n pen is groter as wat mens dink"

 

Caravans of the night

Estelle Z 2013-06-11 A poem for when the night falls

The last romantic

Dick Romeo Matshaba 2013-06-11 Dick Romeo Matshaba writes of a man who falls in love on the streets of Pretoria's Arcadia.

Die hengelaar

Chris Wait 2013-06-11 "Dis een van sy gunstelingplekke en sy uitkoms as dinge te besig raak in die stad. Dis nie te ver nie, net sowat 85 km vanaf Kaapstad, en dis een van die mees dramatiese en mooiste stukkies kus om langs te ry, veral op ’n windstil dag as die water soos dié van ’n dam uitgestrek lê tot waar mens Kaappunt in die verte kan sien."

Een swaeltjie maak nie ’n somer nie

Lydia Willems 2013-06-11 "My gedagtes loop terug op voetpaadjies van my eie kinderdae, die koue winters van my geboortedorpie teen die Vrystaatse voetheuwels van die Maluti’s."

Elamshal

Adriaan Coetzee 2013-06-11 “Ek hoop nie ons word ’n statistiek nie,” skerts Swarie terwyl hy die hoë hek oopbeur. Ek gryns onseker. So volg ons goedsmoeds die spoor van ’n vreemde voertuig op die reënpatroon van ’n grondpad tot die plaashuis.

Keurbooms se Kersboom

Stef Delport 2013-06-11 "Keurboomstrand, en veral Arch Rock-karavaankamp, naby Plettenbergbaai, is seker een van die mooiste strandoorde langs die Kaapse kus. So glo die Keurboomstranders in elk geval ..."

Koffie met Castro

Estelle Nagel 2013-06-11

"Ek het my eerste twee weke in Havana in goeie geselskap bestee: Ek eet soggens ontbyt langs John Lennon, smiddae drink ek koffie saam met Castro."

post-V’n Riebeeck-g’doente

Jacobus Faasen 2013-06-10 totte “spesiale soort” neo-blues v’rdoem,
neo-lib’raal, tragi-komies, nogal “neo-”,
Millennium Drie Homo Sapiens Sapiens,

SA veg volstoom teen korruptes!!

Francois Williams 2013-06-10 Dit doen mens goed om te weet dat SA so hard veg teen korrupsie, veral na 60 jaar daarvan gedurende Aparthate.

Oor dodebesweerdery

Kobus de Klerk 2013-06-10 Dat daar wél ’n ‘anderkant die styx’ is, is verseker … en die toegang daartoe word al vir duisende jare verbied – deur God.

Die Higgs-Boson

Angus 2013-06-10 As daar bewyse is vir die Higgs-Boson, waarom dit dan die God-partikel noem?

Om te wees

CM 2013-06-10 Die lewe is geen aanloop nie; dit is die ware heerlikheid.

Dis 'n sonde om vleis te eet

SêNet-briefskrywer 2013-06-10 In die tuin van Eden is daar nie vleis geëet nie. God het die mens bome gewys waarvan hulle mag eet, maar geen opdrag gegee dat hulle vleis mag eet nie.

Vadersdag-afslag by LAPA Uitgewers

LAPA Uitgewers 2013-06-10 Onthou van Vadersdag! Bederf die man of pa in jou lewe met Peet Venter se jongste riller.
Top