Pasgelaai

Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "Die gevolmagtigde"

Niel Koekemoer 2013-06-12 Die tweede weergawe van Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd word anoniem geplaas.

Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "Die fiets"

Elmien de Klerk 2013-06-12 Die tweede weergawe van Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd word anoniem geplaas.

Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "Die diere is onrustig"

Wentzel Lombard 2013-06-12 Die tweede weergawe van Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd.

Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "Desperate Housewife"

Frederick Botha 2013-06-12 Die tweede weergawe van Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd word anoniem geplaas.

HULLE – Kyk ’n Biekie

2013-06-12 Mei 2011 vertrek Johan Oberholzer en Wilmaré Rautenbach op reis om Afrikaanse popmusiek verewig te verander.

Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "’n Broekskeur bruilof"

Elmarie Greffrath-Rossouw 2013-06-12 Die tweede weergawe van Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd word anoniem geplaas.

Piet Botha en The Lyzard Kyngs

2013-06-12  In ‘n era van ”kits sterre” wat net so vinnig verdwyn as wat hulle verskyn het, is Piet Botha een van daardie name op wie die term “kits” nie van toepassing is nie.

Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "Alledaagse insomnia"

Carla Kargaard 2013-06-12 Die tweede weergawe van Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd word anoniem geplaas.

Book launch: Risk by Jason Staggie

2013-06-12 UMUZI and The Book Lounge invite you to the launch of Risk by Jason Staggie

Aan Erik. Ter herinnering.

Abraham H de Vries 2013-06-12 "Dit was Erik. Dit is ook die eintlike storie van Cheviot Place 6. Dit is nou verby. Dit was nie net ’n gebou nie. Dit gaan nooit verby nie." Abraham H de Vries bring hulde aan Erik Laubscher.

SBA besoek Laerskool Rietenbosch in Cloetesville

Naomi Meyer 2013-06-12 Die hoof uitvoerende beampte van die SBA, Danie van Wyk, oorhandig aan Roy van Rooyen, skoolhoof van Laerskool Rietenbosch in Cloetesville, boeke met die oog op die toerus van die skool se biblioteek.

Die verhaal van Racheltjie de Beer binnekort in Nederlands

2013-06-12 Die groot Nederlandse uitgewershuis Mozaïek het so pas bekend gemaak dat hulle die Afrikaanse trefferboek, Die verhaal van Racheltjie de Beer, geskryf deur Brett Michael Innes, 2013 in Nederlands gaan vertaal en uitgee.

Gibson se verse maak selfs die dood nie gedaan nie

Ingrid Woudstra 2013-06-12 "Die uitdagende bundel kom voor asof dit ’n vloeiende en soepel geheel vorm, weens die gebrek aan interpunksie en hervatting van die sewende aanvanklik afwesige gedig in die slotvers."

Voetspore – Johan Badenhorst

Gerrie van Eeden 2013-06-12 "Nes met vorige Voetspore-reise word daar op ’n tipe epiese tog besluit. Van die Kaap tot Kaïro is al gedoen, Gansbaai tot Gaboen ook. Agulhas tot Alexandrië is volgende aan die beurt."

Woordkrag

CM 2013-06-11 Die verheerliking van bedenksels van voorgangers verewig dit lewenslank.

Verdere kommentaar vir Jaco

Jan Rap 2013-06-11 Ek het meermale al gesê ek glo dat daar geen verskil is in IK tussen swart, geel, beige en wit nie. Die normaalverdelingskromme mag na gelang van omstandighede tydelik effens skeefgetrek wees maar oor die eeue heen is almal ewe slim en dom.

Konformasie

CM 2013-06-11 Ter wille van vreedsame naasbestaan, is dit nodig om oor almal se beginsels saam te lieg.

Versari in re illicita

Gustaf Pienaar 2013-06-11 "Gedurende die herfs van 1959 het ene Van der Mescht en sy vriend Arie Groesbeek in Groesbeek se huis ’n verbinding van goud en kwik op ’n stoof tot kookpunt verhit met die doel om die goud daaruit af te skei."

Afrika-instrument

Jacobus Faasen 2013-06-11 elk taal dra in haar iets spesifieks etiek,
elk medium’s ’n spieël, vannie politiek,
hoedanig meerd’rheid (soos in sprek’r),
’t v’n trots laat oorloop, taalliefd’sbek’r

Skadebeheer

Reusedwerg 2013-06-11 Ek weet nie of ek onnodig verbouereerd is of nie maar hier kom 'n ding en dit is nie modder nie. Waarom die ewe skielike besoek van die VSA se president? Wat het of wat gaan gebeur.
Top