Pasgelaai

Raak betrokke by skole, vra ATKV

2013-06-14 "Skole, as sosiale en opvoedkundige instellings, is belangrik om leerders as toekomstige leiers voor te berei op verantwoordelike burgerskap."

Draai by die enkelbrigadelys

Estelle Z 2013-06-14 "Waarlik, na tien jaar, nog net dieselfde!  Die afgeleefdes en onverkiesbares onder die enkelmanne sweef oor die dansvloer opsoek na nuwe prooi.   Die vroulike prooi is ewe gewillig, maar reeds ou nuus." 

Wolf, wolf by die Book Lounge in Kaapstad bekendgestel

2013-06-14 Eben Venter se Wolf, wolf is op 13 Junie 2013 in die Book Lounge in Kaapstad bekendgestel. Izak de Vries het foto's geneem.

LitNet: Jou nuwe storie

2013-06-13 LitNet: Jou nuwe storie

Nog 'n HB-grappie

Angus 2013-06-13 As die Higgs-boson werklik die Godpartikel is, waarom het God dan die patentereg daarop aan Higgs afgestaan?

Vroom onkunde

CM 2013-06-13 Dit is al vir eeue bekend hoe feite bewys word, maar omtrent almal gee voor dat hulle nie weet hoe nie.

Kommentaar vir Angus oor sy kommentaar

Jan Rap 2013-06-13 Jy maak vir die hoeveelste keer die fout om te dink dat ek nie wil hê Afrikaans moet nie verander nie.

Onruste, brande en klipgooi ...

Francois Williams 2013-06-13 Jaak, shaaim huh, lyk my dinge gaan rof in die EU!

Angus, daar's nog!

Cornelius Henn 2013-06-13 Geloof en ongeloof, het duidelik niks daarmee te make nie.

Die Huisgesin

Trienie 2013-06-13 Die huisgesin soos deur God ingestel is vir God self baie belangrik.

Ek mag drink maar ek mag nie meer lees wat ek drink nie?

2013-06-13 "Die feit dat jy allerhande soorte wette kan maak beteken slegs jy het die mag om dit te doen. Dit beteken beslis nie dat dit sinvol is nie of dat jy enige wysheid het nie."

Oros in ’n Lang Glas werk aan nuwe album

Henry Cloete 2013-06-12 "Daar is, after all, ’n spesifieke klank wat ons het, maar ek dink die tempo gesels maar saam met die lirieke ..."

Welg’leg’n

Jacobus Faasen 2013-06-12 slaafkwartier’s prakties, oppie regte plek g’bou,
regonn’r kombuis, v’r vuur-anie-gang-kry, gou,
soms kô haal Baas, Kleinbaas, ook sjy stukkie,
vra, post-koïtaal, so wrintag nogge drukkie

Die Higgs-boson ...

Raed-na-Gael 2013-06-12 ... is in 1964 as 'n wetenskaplike teorie gevestig.

Kobus beweer dat ek gorrel en geen bewyse het nie

Angus 2013-06-12 Ek kan verstaan dat jy die Bybel probeer versoen met die wetenskap, en dat jy die wetenskap probeer gebruik om die inhoud van die Bybel te bewys, maar dit kan ongelukkig nie

Pieter sê vleis eet is sonde?

Raed-na-Gael 2013-06-12 Jy verwerp met jou visioen die evolusieleer ook. Ek meen, hulle sê ons het uit die primate geëvolueer en die vreet tot vandag toe vleis, in baie gevalle, hul eie soort.

Dooie lewe

CM 2013-06-12 Fossiele toon dat net lewende breine kan dink dat dooies leef.

Behind the scenes: “Once More, With Feeling” music video

Chrizane Geldenhuys 2013-06-12  With the next Sing 'it competition around the corner, Sing 'it fans will be glad to hear that 3rd World Spectator's latest music video is coming soon.

Wat maak jy hier?

Hennie Fritz 2013-06-12 Hoewel Elia as profeet ’n gerekende man van God was, het hy die profesie laat wag en daar in die Horebberg in ’n grot gaan oornag. Tot die Here hom daar kom roep het ... "Wat maak jy hier?"

Koljander: Geurige dis vir die fynproewer

Jonathan Amid 2013-06-12 "Die roman behoort in ’n wye smaak te val, terwyl daar ruimskoots vir die fynproewer voorsiening gemaak word."
Top