"Internet Engel" deur Morne Niemand

  • 0

Geskryf vir: Straatligkinders

Verse 1:
Ek skryf die woorde neer. 
Met al die bands wat my inspirieer. 
Ek hoor jou sagte stem. 
Sluk die trots, want liefde wen. Staan ek ooit, n kans? 
"Haal net af jou masker", want, ekke wil met jou dans.      
   
Koor:
Hier staan jy, alles wat ek wil he.
En hier gaan jy, alles wat ek vermy.
So jy breek my hart, jy los n stempel.
Jy is my internet engel. 

Verse 2
Ek wil jou tog net leer.
Met oorwinnings kom daar ook nog seer. 
Ek skryf dit oor en oor. 
Bloei my hart jy moes dit hoor.
Ek staan nou, geen kans.  
Maar haal net af jou masker, want, ekke moet nou dans.      

Koor:
Hier staan jy, alles wat ek wil he.
En hier gaan jy, alles wat ek vermy.
So jy breek my hart, jy los ‘n stempel.
Jy is my internet engel. 

Bridge:
Ek kort jou (met alles in my)
Ek kort jou (met alles om my)
Ek kort jou (met alles in my)
Ek kort jou.. Ek kort jou. My internet engel. 

Koor:
Hier staan jy, alles wat ek wou he.
En hier gaan jy, ek laat jou vry.
Jy breek my hart, jy los n stempel.
Jy was my internet engel...
Jy was my internet engel.

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top