Morne Niemand2013-08-30Geskryf vir: Straatligkinders Vers 1: Ek het 'n vreemde, skokkende droom gehad Dat ek die een is, wat jou moet vry Vry van alles wat jou vasdruk Jy dink jy het misluk Ironies genoeg is dit, ’n bittere pil om te sluk Jy het alles, maar dit maak jou mal Mal genoeg dat jy wil […]
Morne Niemand2013-08-16Ek staan alleen met alle vrees
Dis donkerstil, sal jy tog wil?
Ek kry so seer, ek's moeg vir die teë
Wat my wil wys dat ek niks kan bereik nie
Morne Niemand2013-08-14Hier staan jy, alles wat ek wil he.
En hier gaan jy, alles wat ek vermy.
So jy breek my hart, jy los n stempel.
Jy is my internet engel.