"Eks klaar verbied" deur Francois van der Merwe

  • 0

Geskryf vir: Alle kunstenaars

Jy se ek lieg vir jou
Jy se ek maak jou seer
Ek weet ek probeer maar dit gebeer elke keer
Jy druk my in ‘n hoek en jy hou aan skree
Jy soek net bietjie meer maar ek het alles gegee

Alles was perfek net soos die nommer tien
Ons het alles probeer,en ons het meer gesien
Maar niks sal weer sin maak nie
Jyt my klaar verbied

Soos die Son opkom
En die Maan verdwyn
Soek ek nog ‘n kaans maar ekt my kaans versein
Staan ek op in die donder weer
Ek mis jou hier langs my,maar dit gebeer elke keer.

Jy weet wats my drome
Jy weet waar ek wil gaan
Ek wens ek was skoner
Ek wens ek kon opstaan
Ek wens jy sou luister sodat jy my verstaan
Sodat ons alles kan regmaak vir waar ons toekoms gaan

Jy se ek lieg vir jou
Jy se ek maak jou seer
Ek weet ek probeer maar dit gebeer elke keer
Jy druk my in n hoek en jy hou aan skree
Jy soek net bietjie meer maar ek het alles gegee

Ons kon alles regmaak
Ons kon alles sien
Ons bly mekaar seermaak
Maar ons kon alles dien
Ek sal niks weer kan regmaak nie
Jyt my klaar verbied

Jy weet wats my drome
Jy weet waar ek wil gaan
Ek wens ek was skoner
Ek wens ek kon opstaan
Ek wens jy sou luister sodat jy my verstaan
Sodat ons alles kan regmaak vir waar ons toekoms gaan

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top