Francois van der Merwe

 

"Die vyand se vry hand" deur Francois van der Merwe

Francois van der Merwe 2013-08-23 Is ek besig om myself te verloor?
Al die gedagtes speel net oor en oor
Bring alles net tot op ? einde
Kom ons begin net weer van voor af
Laat die nagmerrie net wegval
Bring alles net tot op ? einde

"Yes, you know, girl" by Francois van der Merwe

Francois van der Merwe 2013-08-23 Preferred Band/Artist: AKA They keep on telling me that the sky is the limit But I don't care what they say, I'll just go on and do it I'll go up a little higher, tilt my head straight down and look right through it Don't tell me that no one can do it I'll show […]

"Staan vas op jou voete" deur Francois van der Merwe

Francois van der Merwe 2013-08-19 Soos die blou, blou lig En die donker blou see Sal ek my hart uitruk En vir jou alles gee Wat jou hart begeer Sonder om te twyfel

"Sprokiesverhaal" deur Francois van der Merwe

Francois van der Merwe 2013-08-16 Kom ons skryf ons storie oor Voordat ons onsself verloor Die verhaal knoop net oor en oor Raaisels wat aanhou met ons toor

"Eks klaar verbied" deur Francois van der Merwe

Francois van der Merwe 2013-08-14 Jy se ek lieg vir jou Jy se ek maak jou seer Ek weet ek probeer maar dit gebeer elke keer Jy druk my in ‘n hoek en jy hou aan skree Jy soek net bietjie meer maar ek het alles gegee

"I walk alone" by Francois van der Merwe

Francois van der Merwe 2012-11-02 I always walk alone
when the streets are quiet
The silent noises starts a riot
It will soon be gone
Top