Pasgelaai

Make way for Noddy 2013 at Artscape Theatre Foyer

2013-06-19 Make Way for Noddy brings our friends Noddy, Tessie Bear, Mr Plod, Bumpy Dog, Dinah Doll and all the other friends back to Artscape Theatre Foyer during the June school holidays. 

Cellist Anzél Gerber performs with foremost pianist Ben Schoeman at Unisa this weekend

Ina van Rooyen 2013-06-19 Anzél Gerber and Ben Schoeman, both renowned soloists and international prize winners, will perform at Unisa on Sunday 23 June at 16:00 in the ZK Matthews Great Hall in Muckleneuk. 

Lillie die heksie se towerkaskenades: Onderwysersindruk

Charlotte van der Merwe 2013-06-19 "Die boek is op die kinders se vlak geskryf. Hulle kon identifiseer met die Lillie-karakter, want heelparty word ook gepla deur ’n lastige kleinboetie!"

Die historiese verloop van die Unesco MAB-program in Suid-Afrika

Ruida Pool-Stanvliet 2013-06-19 "Biosfeerreservate is baie spesiale landskappe wat internasionaal deur Unesco volgens die Mens-en-Biosfeer-program (Man and the Biosphere Program, oftewel MAB Program) geregistreer word. Die eerste biosfeerreservaat is in 1998 in Suid-Afrika geregistreer en tans is daar ses geregistreerde biosfeerreservate in die land."

Boekbekendstelling: Nathan Trantaal se Chokers en Survivors

2013-06-18 Nathan Trantaal stel 4 Julie sy digbundel Chokers en Survivors by The Book Lounge bekend.

Book launch: Shadows by Novuyo Rosa Tshuma

2013-06-18 Kwela Books & The Book Lounge invite you to join Lynda Gilfillan in conversation with Novuyo Rosa Tshuma about her new book Shadows.

Spieël Speel met Kathleen Tagg en Zanne Stapelberg

2013-06-18 Suid-Afrika klop, vibreer en weerklink met die lewenskragtigheid en diversiteit van sy mense met musiek ‘n sentrale deel van hul bestaan. Suid-Afrikaanse kunstenaars, Zanne en Kathy, kyk in die spieël ...

Book launch: Zebra Crossing by Meg Vandermerwe

2013-06-18  Umuzi and the Book Lounge invite you to the launch of Zebra Crossing by Meg vandermerwe.

Print artist Helen Brent Cooper presents first solo exhibition

2013-06-18 Fine art printmaker Helen Brent Cooper will present her first solo exhibition at the National Arts Festival this year.

Godfrey Johnson at the National Arts Festival in Grahamstown

2013-06-18  Audiences have the chance to experience the magic of Godfrey Johnson in three productions this year at the National Arts Festival in Grahamstown.

Koos Kombuis en Stef Bos by die Baxter Teater

2013-06-18 Boskombuis by die Baxter Teater, 23-24 Augustus

KBT Productions presents 3 premières, 5 new shows, 9 projects

2013-06-18 KBT Productions will present three world premières, five new South African productions and nine projects at the National Arts Festival this year.

Angus, ons gesig

Cornelius Henn 2013-06-18 Ek het werklik vrede met enigeen se gesig, doopnaam, en/of skuilnaam.

Estelle Z, enkel SA-vroue soek geld!

Hans Richardt 2013-06-18 Kyk na al die advertensies in bv Farmer's Weekly. Ek het 2 maande terug advertensie geplaas, wat sê dat 'ek is arm, maar sien om na myself'! Geen respons!!

Eenvoudig

CM 2013-06-18 Net wesens met lywe en breine kan glo, al is dit aan lugkastele, lughemels en lughelle.

Jy mag nie vleis eet nie!

SêNet-briefskrywer 2013-06-18 As God dan vir hulle klere van leer gemaak het, wie het dit aangeteken?

v’rsek’r

Jacobus Faasen 2013-06-18 g’lank Mens linguïsties, semanties, idees transformeer,
b’tek’nisvol, para-poëties, struktureel, storie oordra,
bly sy ultra-vitaal, dié taal, medium, hierso, yt Afrika,
lat moed’rtaalsprek’r haar glattie wil ’f kán ontbeer

Sinchronisasie

CM 2013-06-18 Die skeppers van gelowe verseker dat moord en dood deel van hul meesterplanne is.

Amerikaanse Hooggeregshof: Geregtigheid onder die wet. (Equal Justice under the law)

Wouter 2013-06-18 "Sodomie was teen die wet in die VSA tot en met 2003 en is toe deur die Amerikaanse Hooggeregshof afskaf met die bevinding in Lawrence v Texas."

Die wonder van 'n taal - vir Jan Rap

Angus 2013-06-18 Dat Afrikaans verander is natuurlik niks nuuts nie; dit gebeur al eeue lank met alle tale. Dat die mensdom kla oor hierdie veranderinge van tale, is ook niks nuuts nie; die mensdom doen dit al eeue lank.
Top