Pasgelaai

OB wie?

2013-06-24 Een vir een het hulle stemmetjies in die vergetelheid van die warm son van Irak en Afganistan en Sirië weggesink tot, wel, nie eens meer 'n gemor gehoor word nie.

die dag toe die paaldanser my gevang het

2013-06-24 "Ken jy plekke waar ek kan dans?"

Nóg ’n benoeming vir In die land van Kammalielie

LAPA Uitgewers 2013-06-24 Die kinderalbum In die land van Kammalielie, waarop Anna Davel haar toonsettings van Jaco Jacobs se gewilde kinderverse sing, is pas vir ’n Huisgenoot Tempo-toekenning in die kategorie Kinderalbum van die Jaar benoem.

Stuart Lightbody brings new show to National Arts Festival

2013-06-24 Double Standard Bank Silver Ovation Award winner and illusionist extraordinaire, Stuart Lightbody, presents his new show, Unreal at the National Arts Festival.

Lenteskool vir skrywers van romantiese fiksie

2013-06-24 Voornemende kursusgangers moet 'n kortverhaal met 'n romantiese strekking of 'n eerste hoofstuk van 'n liefdesverhaal voor die sluitingsdatum vir inskrywing op Vrydag 23 Augustus 2013 aanstuur.

Volkskerk: 'n Webseminaar

2013-06-24 Hermann Giliomee: “Die Afrikaners het al van ’n baie vroeë stadium die idee van ’n volkskerk gehad. Die kerk moet gaan kyk wat die verhouding is met die volk waarin hy geplaas is. Is hy ’n volkskerk of is hy nie ’n volkskerk nie?”

Midrash en die sinkretiese uitdra van die Evangelie

Cornelius Henn 2013-06-21 Die Protestante dogma sola scriptura, word lank reeds in onkunde omtrent die gebruik van midrash in die Bybel deur sogenaamd ware gelowiges en ware ongelowiges, tot uiterstes gevoer.

Jy mag nie doodslaan nie!

SêNet-briefskrywer 2013-06-21 Hoeveel mense is dalk oor eeue heen mislei deur verkeerde vertalings van baie verse, indien die ouer verse dan wel verkeerd is?

Instemmende (“concensual”) seks

Jaco 2013-06-21 ’n Billike benadering is dat alles geoorloof is, solank die betrokke partye instemmend daartoe is, dws instemmende (concensual) seks.

Vir Nico

Jan Rap 2013-06-21 Watter kans het Afrikaans op oorlewing met mense soos jy, Afrikaanssprekendes, wat Engels verkies (en as verskoning daarvoor die rede aanvoer dat teregwysing hulle nie aanstaan nie)?

Vir Herman oor Afrikaans

Angus 2013-06-21 Daar is verskeie teorieë oor hoe Afrikaans ontstaan het, en dit sal dom wees om sommer enigeen so goedsmoeds te aanvaar as juis.

LitNet: Jou Den Haag

2013-06-21 Hierdie week op LitNet: Jou Den Haag

v’r dié wie wil weet

Jacobus Faasen 2013-06-21 fontein v’n kennis vloei flou’r, kanti, stroom nog,
al verskaf snykant-tegnologie juis ann’r dimensie,
v’rskil opinies, re Self-d’struksie-inplof-potensie,
v’rband tuss’n struktuurg’weld, staat-v’n-oorlog

Vir Angus: Die geskiedenis van taal

Herman Toerien 2013-06-21 Toe Afrikaans in 1925 al ’n amptelike taal in Suid-Afrika geword het, het nog ’n minderheid Nederlanders werklik Standaard Nederlands geken – eers teen die 60’s word gemeen het almal Standaard Nederlands verstaan.

Peter Singer: "Animal liberation" 'n 40 jaar blik

Wouter 2013-06-21 Persoonlik sou ek graag vleis wil geniet by geleenthede, aangesien ek toevalling nie 'n groot vleiseter is nie, maar kan nie aanvaar dat diere in werklike haglike omstandighede voorberei word en 'n wreedheid wat 'n mens stom slaan.

Kom nader: ’n onderhoud oor die CD

Anneke Hanekom, Réney Warrington 2013-06-21 "’n Intreevlak nuwe kar kos soveel soos ’n goeie-kwaliteit CD-produksie. Die keuse is maklik!" Anneke Hanekom gesels met Réney Warrington.

Still Standing: werklik, genotvol – met baie humor

Ingrid Lehmensich Botha Resensies 2013-06-21

"Neem nou maar hoofstuk 19, 'Panties and Princes', waar vriendin Judy haar winkels toe neem vir ’n splinternuwe beeld wat strek van shapers vir vet magies en groot boude tot silikoon-bra-opstoppers vir kits-cleavages."

Kom nader: ’n resensie

Réney Warrington 2013-06-21 "Sy gaan nou nie Van Coke Kartel of Die Skynmaagde se fans steel nie, maar as jy hou van ’n beautiful melodie, ’n sterk stem en regte musiek gespeel met regte instrumente, luister gerus na Kom Nader."

Video: Breyten Breytenbach katalekte-bekendstelling

Breytenbach Sentrum 2013-06-21 Kyk na 'n YouTube-video van die bekendstelling van Breyten Breytenbach se bundel katalekte.

Bella & Bollie en die verjaardagverrassing

Barbara Greeff 2013-06-21 "Hierdie boek kan vir kinders aanbeveel word wat van fantasie en mooi prente hou."
Top