"? Mooi taal" deur Kelvin Hayward

  • 0

Geskryf vir: Straatligkinders

Ek dink dat Afrikaans ? mooi taal is
Veral as baie mense die taal gebruik
As jy dit as ? spesial taal gebruik

Refrein:
Afrikaans is ? mooi taal
Dis ? mooi taal wat ? mens vining leer en verstaan
? Taal waar ? mens maklik verstaan

Dis Afrikaans om die wereld
? Wereld vol van Afrikaans woorde
Die mooiste taal op aarde

Refrein

Dis soos om ? mooi taal te verstaan
Wat sal ? mens met woorde doen?
Veral die mooiste taal wat mens kry

Refrein

Sê Afrikaans, Afrikaans is so ? mooi taal
As daar nie Afrikaans was nie
Dink daar sal nie woorde en mense wees nie
Of ander tale nie gebruik wees nie

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top