"Die Koppi" deur Rene Kruger

  • 0

Geskryf vir: Straatligkinders

Dit is die plek waar ons gaan
Om onder die maan
Almal te staan
En te baljaar
Eenkeer ? jaar
Die beste musikante
Se ontploffende klanke
 
Refrein:
Wat is dit?
Moenie sit
Dis Oppikoppi
Bring jou stokkie
En maak ? doppie
Dis Oppikoppi
 
In dust we trust
Hou vas jou matras
Die naweek gaan jy nie jou bas was
 
Ons gaan bons laat dit gons
Volgende jaar maak ons weer so
Ons gaan lekker kampeer
Ons soek net meer en meer
 
Die beste memories
Sal ons nooit vergeet
Die mense wat nie gaan nie
Wil net weet
 
Refrein
 
Ons sit ? tjoppie op die vuur
Met ? bier
Staan ons en vier
Musiek met plesier
 
Oppikoppi is ? fees
Almal het gees
Het jy al gelees
Of is jy net ? kees?
 
Refrein

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top