Rene Kruger2013-09-12Geskryf vir: Straatligkinders Ek soek net weer inspirasie Genoeg vir ’n nasie Iets wat my kan reg ruk Stuk vir stuk Ek voel ek kan ruk Ruk en roll My mond is vol My hart loop oor Ek wil net hoor Hoe my woorde die mense toor Oor en oor Sal die gehoor Wees my […]
Rene Kruger2013-08-27Geskryf vir: Straatligkinders Die lewe se pyn Het my hart verklein Die lewe se seer Het my geleer Om aan te hou probeer Niemand is meer perfek nie En doen niks meer vir die gek nie Niks val meer in plek nie Al hoe meer mense Breek die grense Om hulle wense Te sien deur […]
Rene Kruger2013-08-27Geskryf vir: Straatligkinders Met haar hartjie rein Het sy in die donker verdwyn En in die koue van ander se harte verkluim Hy het al haar drome verskeur Uitgegooi by die deur Haar kanse verkleur Om eendag haar hart te gee Aleen het sy gestap Aleen die donker pad Sy is siek en sat Vir […]