Geskryf vir: Alle kunstenaars
Foto’s teen haar mure
Van geskiedenis en geslag
Oorloë en kulture
Van lankal en vandag
Refrein:
Maar hier voel sy veilig
In die kamer van haar hart
Want gister is verlore
En môre is nog ? dag
Want gister is verlore
Maar môre is nog ? dag
Gedrogte van skadu’s
Wat oral teen die mure dans
Harmoniese klanke
Van klawers in ? houtkas
As die grys die boomtoppe vryf
Verander die dag na nag
Want elke dag word gevier
In ? gloriese nag
Refrein

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

