"Genadelose Engel" deur Andre Fourie
2013-08-16 Aand van hierdie dag Onverganklike gif eet my hart En maak my ? semel wat geen vark sal eet Twee stukke silwer Verpand jy my hart en my siel
"Kamer Van Haar Hart" deur Andre Fourie
2013-08-16 Foto’s teen haar mure Van geskiedenis en geslag Oorloë en kulture Van lankal en vandag
"Merciless Angel" by Andre Fourie
2013-08-16 You are a merciless angel A love-sacrifice for your pleasure The heart-of-mind is barren and desolate But you are all it desires"Kamer van Haar Hart" deur Andre Fourie
2012-11-07 Foto’s teen haar murevan historie en geslag
Oorloë en kulture
van lankal en vandag
"Merciless Angel" by Andre Fourie
2012-11-07 You are calling from the outsideBlinding darkness fills my eyes
The fruit of your tree is a seductive toxin
but aprons of leaves are my excuse
"Genadelose Engel" deur Andre Fourie
2012-11-06 Jy’s die een wat roep van buiteDuisternis verblind my oë
Die vrugte van jou boom is ? verleidende gif
Maar ? vyeblaar bly my verskoning
