Pasgelaai

Van Muizenberg tot Musina op die rug van ’n muis

Corlietha Swart 2013-06-26

"Vandag ry jy op my rug! En ek – kerkmuis? Ek ry op ’n rekenaarmuis se rug – vanaf Muizenberg tot by Musina. Ek wil immers weet wat in Suid-Afrika aangaan. Wil jy?"


Die helde van Berlyn

Thomas Channell 2013-06-26 "Bowie (soos in David) en Berlyn kan mens nie van mekaar skei nie. Berlyn sou seker fine sonder Bowie wees, maar Bowie sonder Berlyn?"

v’n hoop g’stroop

Jacobus Faasen 2013-06-26 “Duiw’lspiek”-b’heptheid, suiw’r illusie, “ras”-, “klas”-ideologie,
Boek-kenn’rs, m’t’l neo-outo-semi-para-kwasi-pseudo-teologie,
ignoreer opnuut lied vannie armes, struktuurg’weldscrescendo,
poog liefs, ytie kollig t’bly, nie aanleid’ng t’gee, virre innuendo

Ons gelatenheid (vervolg)

Jan Rap 2013-06-26 Dit klink verskriklik; sal Afrikaners ooit so arrogant wees om so-iets soos vervat in voorafgaande 23 punte te bedryf?

Indrukke van die McGregor Gedigtefees 2013

Naomi Meyer 2013-06-26 'n Paar betrokkenes by vanjaar se fees deel hul herinneringe.

Pouse en homo’s

Jaco 2013-06-26 Kom ons plaas sy Roomse Kerk onder die vergrootglas.

Hoe heilsaam is 'n toeristebedryf?

Jan Rap 2013-06-26 Mens hoor dikwels, nege uit die tien keer as mens vra hoekom iets Engels is, "dit is maar vir die toeriste".

Afrikaans uitsterf? Not 'n wiel!

Angus 2013-06-26 Geminifiseer! Daar het jy dit nou, kompleet met Afrikaanse voor- en agtervoegsel, en binne  Afrikaanse konteks.

Vir wie skryf jy jou gedigte? A

Joan Hambidge 2013-06-26 Die eerste weergawe van Joan Hambidge se gedig "Vir wie skryf jy jou gedigte?"

Vuilspel: 'n Misdaadroman oor haat

Joan Hambidge 2013-06-26 "Die roman sluit aan by die ryk tradisie van vrouespeur- en misdaadskrywers soos PD James, Minette Walters, Kathy Reichs en andere, maar die aanbod is meer populisties. Die gender-kommentaar is belangrik vir alle navorsers op hierdie gebied. Die taalgebruik is outentiek.
"

Stellenbosch - plek van werklikhede, of van idees uit 'n gekkeparadys?

Tiaan Koeglenberg 2013-06-26 Wat sou u skryf in u SêNet-Brief oor Stellenbosch en werklikheid? Verbeter Stellenbosch die gehalte van lewe vir alle inwoners?  Of bestaan Stellenbosch as lokaliteit tans uit verskeie werklikhede wat strydig is met mekaar?

Resensie: Amour

Suzette Myburgh 2013-06-26 In hierdie film sny hy die kwessie van lewe en dood tot op die been oop sodat jy magteloos daarvoor staan. Op so ’n manier dat die titel, Liefde, die hele kosmos van ’n huweliksverhouding omvat.

Ons vier fees in Den Haag

Michael le Cordeur 2013-06-26 Die fees was 'n groot sukses. Dit groei beslis in statuur, daarvan getuig die teenwoordigheid van die ambassadeur, wat die fees geopen het.

Wagneriaanse vergestaltings in Etienne Leroux se 18-44

Paula Fourie 2013-06-26 "Vanuit ’n musiekwetenskaplike perspektief is die talle verwysings na die musiekdramas van Wagner in 18-44 opvallend. Hierdie artikel neem as vertrekpunt ’n lesing van 18-44 as ’n teks tussen tekste, spesifiek met betrekking tot Richard Wagner se Der Ring des Nibelungen."

so naby, so ver

Jacobus Faasen 2013-06-25 sed’rt b’gin v’n millennium, Millennium Drie Mens,
ultra-ewolusionêr, Aardl’ng, Homo Sapiens Sapiens,
onn’rgaat voortdur’nd, kontinu, g’dragsv’rann’r’ng,
dryf al verre weg, v’n Uitkoms, G’wete-herwinn’ng

Fisher v the University of Texas: Beslissing

Wouter 2013-06-25 Gelys hier onder gedeeltes uit die artikels gepubliseer Maandag 24 Junie 2013.

The consenting cannibal's victim (vir Jaco)

Joe Pieterse 2013-06-25 Lang storie kort, die slagoffer ontmoet die kannibaal, word vermoor en die kannibaal eet toe stukke van die liggaam.

Kaal dansers en flieks

Reusedwerg 2013-06-25 Ek sal nooit my eerste kaalbasfliek in dag des lewens vergeet nie.

As ons minder gelate was …

Jan Rap 2013-06-25 Wat sou die stand van Afrikaans wees indien ons Afrikaanssprekendes meer fut in ons pype gehad het?

Valerie Grove: Laurie Lee

Johannes Comestor 2013-06-25 Grove het Lee in die laaste jare van sy lewe leer ken en sy en sy naasbestaandes se vertroue en samewerking vir die biografie gehad.
Top