Pasgelaai

USAN 2014: Kongres vir jong navorsers

2013-08-02 Jong akademici en jong (wat die afgelope vyf jaar gegradueer het) word uitgenooi om hulle voorleggings in Afrikaanse en Engelse taal- en letterkunde aanlyn in te dien.

UCT vacancy: Associate Professor/Senior Lecturer/Lecturer English Education

2013-08-02 The School of Education invites applications for the position of Associate Professor/Senior Lecturer/Lecturer English Education.

Die Swart Kat slaan 'n vos toeganklik vir die moderne jong leser

Marike van der Watt 2013-08-02 Marike van der Watt gee haar indrukke van Die swart kat slaan ‘n vos – en vertel ook hoekom dié boek, naas Saartjie, saam met die Maasdorp-reeks tweede op haar tienjarige dogter se lys van gunstelingboeke is.

Is die Mercedes “bestuur”?

Gustaf Pienaar 2013-08-02 "Wat mnr Smith presies gedoen het, sê die hofverslag ook nie, maar op 'n manier het hy die aansitter van die motor in werking gestel, en omdat die motor in rat was, het dit vorentoe gespring."

Vakature beskikbaar by NALN: Museumgeesteswetenskaplike

Vriende van NALN 2013-08-02 ’n Pos vir ’n Eerste Museumgeesteswetenskaplike by NALN (Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum) in Bloemfontein is beskikbaar. Die sluitingsdatum is Vrydag 9 Augustus 2013.

Foto's: Penguin SA verwelkom Karin Brynard as skrywer

Naomi Bruwer Boeke en skrywers 2013-08-01

Karin Brynard is Dinsdagaand by Penguin se Johannesburg-kantoor as Penguin-skrywer verwelkom en aan die media bekendgestel.

Of Cops & Robbers - Mike Nicol launches new thriller

2013-08-01 Mike Nicol launches his new thriller at The Book Lounge on 15 August at 5:30pm.

Brianvds, jou sinlose verduideliking!

Hans Richardt 2013-08-01 Te veel spring op 'n populêre wa van bewaring, sonder werklike kennis!

een-v’r-een

Jacobus Faasen 2013-08-01 spes agente v’n agentskap, klinies-wet’nskapl’k, g’skool, opg’lei,
in ied’r opsig, v’n neo-lib markb’mark’ng, sup’rsorgvuld’g g’trein,
hulpbronb’nutt’ngsinstrument kil-klinies-kapitalisties vaartb’lyn,
meer’s g’noeg, eintl’k veel’s te veel, maks wins’t profijt uit t’kry

Gaan Engels dan Afrikaans vervang?

Angus 2013-08-01 Volgens jou moet ’n woord “deel wees” van  ’n taal voor dit gebruik kan word. Hoe weet die spreker dat 'n woord deel is van Afrikaans of nie?

Alexandra Fuller: Falling: The Story of a Marriage

Johannes Comestor 2013-08-01 Fuller skryf ongetwyfeld uitstekende prosa. Daar is heelwat brutale opregtheid in die boek, al lyk dit asof sy soms oordramatiseer en die teks aandik om dit interessanter as die feite te maak.

LitNet: Jou musikante

2013-08-01 LitNet: Jou musikante

LitNet Akademies-resensie-essay: Alfabet van die voëls – ’n Intertekstuele labirint

Marietjie Lambrechts 2013-08-01 Naudé keer na sestien jaar in die buiteland terug na Suid-Afrika. Alfabet van die voëls is deels die produk van ’n meestersgraadstudie in kreatiewe skryfkuns onder leiding van Marlene van Niekerk aan die Universiteit Stellenbosch.

Julle kan nie ’n egte gemeenskap sonder ons wees nie

Laurie Gaum 2013-08-01 Laurie Gaum lees en bespreek Eileen en Geoff Stenekamp se Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun.

Kuberklas Kreatief-kortverhaal: La Cumparsita

Simone van Loggerenberg 2013-07-31 "Ek het weer vir oulaas in die spieël gekyk, gevoel hoe my moed my amper begewe. Gelukkig sou ek dit nie alleen hoef aan te pak nie, want daarvoor het ek ’n dansmaat gehad. Wel, ek bedoel ons almal het dansmaats gehad, maar myne was spesiaal."

Willem Pelser van RSG se eie keuse

Willem Pelser, Naomi Meyer 2013-07-31 "Naomi Meyer gesels met musikante, musiekkenners en musiekliefhebbers in die wêreld van klassieke musiek. Vandag is Willem Pelser – aanbieder van U eie keuse – aan die woord."

Francois Williams uitgevang!

Jan Rap 2013-07-31 Soois, jy praat heeltyd van ‘ons’ as jy na Suid-Afrika verwys, so al asof jy hier bly.

Hoekom die blitsige verval van die Weste dan??

Francois Williams 2013-07-31 Maar hoekom is enigiemand verbaas? Hoekom is die Weste ALWEER bankrot?

kwintessensie

Jacobus Faasen 2013-07-31 Millennium Drie Sapiens, propvol “Duiw’lspiek”-sindroom,
aanvaar onreg, oorlog, d’grader’ng, sonn’r bietjie t’skroom,
v’r daai finaal b’sef, post-Lewe Een, zero b’vrees, of bang

'n Paar regstellings vir Angus

Jan Rap 2013-07-31 Daar is mense wat Afrikaans besoedel met Engelse woorde en dit het met leenwoorde net mooi niks uit te make nie.
Top