"Hart van klip" deur TJ Potgieter

  • 0

Geskryf vir: Alle kunstenaars

Vers 1: 
Dis Woensdag maar dit voel soos 'n Maandag
Eens op 'n tyd 'n versoek en gou verander na 'n opdrag
Hoe maak jy 'n hart van klip weer sag?

Koor x2

Ek hoor hoe dit an die agter deur klop ... en my naam roep
So ek sit en staar die verte in ... op my voorstoep

Vers 2:
En ek bid  hom weg, die duiwel ...
word verlos van my haat en twyfel

Al word al my paaie nouer
maak dit tog my vure kouer

So lank na die waarheid gesoek
Eks kla gelewe met die vloek!

Koor X3

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top