TJ Potgieter


"As jy gaan" deur TJ Potgieter

TJ Potgieter 2013-09-02 Soen my net voor jy gaan Verder af in jou verwoestende wentelbaan Sê vir my jy’s nog steeds lief vir my Net voor jy verder gaan en ek doodstil verstom... hier agter bly Sê net dit was al die trane werd Voor jy verder aan swerf Jou naam vir ewig in my ingekerf Na alles […]

"Wat sal jy doen" deur TJ Potgieter

TJ Potgieter 2013-08-30

"Bly nog ’n bietjie" deur TJ Potgieter

TJ Potgieter 2013-08-30 Vers 1: Bly nog ’n rukkie asseblief Ek’s nie seker nie maar ek dink ek raak verlief Staan nog ’n rukkie langs my sy Besig om prentjie drome te kry Drome van jou en my wat iewers in ’n dennebos vry Bly nog ’n rukkie by my staan Met ek en jy saam kan die […]

"Ek en jy" deur TJ Potgieter

TJ Potgieter 2013-08-30 Wys my joune dan wys ek jou myne Kom ons vergelyk mekaar se snye en pyne Vertel mekaar van waar Is dit die meeste seer En ons help mekaar om dit te probeer keer Refrein: Jy weet ons kan nie die pad alleen loop... Jy weet ek en jy saam beteken hoop Ek en jy […]

"Droom verlore" deur TJ Potgieter

TJ Potgieter 2013-08-23 Geskryf vir: Straatligkinders Is daar iemand wat luister? Dalk iemand wat my kan hoor? As jy doen gee my asb die lewe se geheime kode Geheime kode Is ons net lewens wat in die noodlot se ry staan? Droom verbode Moeite vir die sprokieslewe stagneer Is dit droom verlore? Optree voor on geïntreseerde gehore Word […]

"Onthou jy nog?" deur TJ Potgieter

TJ Potgieter 2013-08-23 Geskryf vir: Straatligkinders Onthou jy nog die son op die balkon in die oggende? Hoek van Pienaar en Main Toe jy met die eerste soen al my twyfel laat verdwyn? Die rokershoek by die mall Toe ek die trane afvee wat van jou wange afrol? Onthou jy nog Sodwana se strand? Jou handjie styf vas […]

"Verlore vriend" deur TJ Potgieter

TJ Potgieter 2013-08-23 Geskryf vir: Straatligkinders Moenie vrees nie vriend... Die son skyn more weer Voel jy opgebruik? Voel jy dalk weg gesmyt? Wel ek het nou raad vir jou Kry vir jou ? nuwe persoonlikheid, ? splinter nuwe mens Beter as die verlore een, beter as die vorige een Jy kan wees wie jy nog nooit kon […]

"Hart van klip" deur TJ Potgieter

TJ Potgieter 2013-08-20 Dis Woensdag maar dit voel soos 'n Maandag Eens op 'n tyd 'n versoek en gou verander na 'n opdrag Hoe maak jy 'n hart van klip weer sag?
Top