Pasgelaai

Gays vs Homoseksueles

Jaco 2013-08-06 Wat is die verskil tussen ’n gay persoon en ’n homoseksuele persoon?

Kinders?

2013-08-06 Ruim 30% van alle misdade word deur kinders (as ons alle persone onder ouderdom 18 hierby inreken) gepleeg. Kinderregte verhoed enige wesenlike of beskaafde strawwe.

A painting grows on your wall

Dick Romeo Matshaba 2013-08-06 "How back to back we stood, and tall we stood?
How we then read in books the lives we took.
Now a painting grows on you wall"

 


Early evening

Wesley Roodt 2013-08-06 "Early evening and the great, glowing globe
Is half hidden beneath the horizon.
No orange array salutes its passing,
Only the quiet coo of pigeons
And the slow pitter-patter
Of garden irrigation."

 


lKh? da !hoa 2013: Press release

Chrisna Beuke-Muir 2013-08-06 "By means of the first Namibian Word Festival, the lKh? da !hoa, I want the public to  acknowledge and give hope to the people in our country who create art even if they are poor and not always in a position to have the luxury of studying."

Word verhale vertel of geleef?

Rentia Bartlett-Mohl 2013-08-06 Rentia kyk na die gaping tussen die wêreld van die teks en die wêreld daarbuite. Word verhale vertel of geleef en waarom vertel ons so graag stories?

Namibiese Woordfees 2013: lKh? da !hoa

Chrisna Beuke-Muir, Naomi Meyer 2013-08-06 Die Namibiese Woordfees vind vanjaar vir die eerste keer plaas – op 2 tot 7 September 2013. Naomi Meyer het by Chrisna Beuke-Muir, feesorganiseerder, van 'n Afrikaanse fees elders in Afrika gaan hoor.

Anoniem geskenk

Eduan Naudé 2013-08-06

"Vir jou gaan ek 'n ketel
en 'n stel wit koppies koop
as trousseau vir die trou"
 

Oewerspel

Eduan Naudé 2013-08-06 "Die Mooirivier se kurwes
draai by haar wilger verby
maar sy is min geskeel deur hom
wat speels haar liggaam streel"

Die problematiek verbonde aan die identifikasie van Taenia spp. in honde (Canis familiaris), jakkalse (Canis mesomelas) en rooikatte (Caracal caracal) in Suid-Afrika

Dionne Crafford, Dawie Kok LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) 2013-08-06

"Die lintwurm Taenia solium, met sy feitlik wêreldwye verspreiding, is inderdaad seker die bekendste parasiet wat mense besmet. Reeds so vroeg as 1550 v.C. is verwysings gevind na lintwurmbesmetting in mense."

Veronica – die kleur van liefde

Alita Steenkamp, Naomi Meyer 2013-08-06 Maar die verhaal, gebaseer op die werklikheid, handel oor baie meer as net Veronica se oorsprong en kinderjare. Dis 'n storie oor 'n vrou se hartseer en haar uitstyg bo haar omstandighede. Naomi Meyer het met Alita Steenkamp, die skrywer van die ware verhaal van Veronica van Vollenhoven, gesels.

Wat doen ons wanneer ons bid?: ’n Resensie

Maretha Maartens 2013-08-06 "Wat sou ek nie misgeloop het as ek een van dié was vir wie die uitgewer langs die pad verloor het nie! Wat doen ons wanneer ons bid? is ’n waterskeidingspublikasie in die Christelike uitgewersbedryf in ons land."

Taaldiens by die Suid-Afrikaanse Polisiediens

Danie van Wyk 2013-08-06 "Dit het onlangs aan die lig gekom dat daar lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens is wat nie Afrikaans-taalvaardig is nie, maar wel in ’n gemeenskap/dorp gestasioneer word wat van huis uit Afrikaans is."

Sanlam Sing 'it 2013: It's here!

Naomi Meyer 2013-08-06 Naomi Meyer chats to Sanlam Sing 'it project manager, Chrizane van Zyl, about the next competition that is coming soon.

3rd World Spectator's Sanlam Sing 'it video has arrived!

Chrizane Geldenhuys 2013-08-05 3rd World Spectator and 2012 Sanlam Sing 'it winner, Adam Jerrett, chats to LitNet about the brand new Once More, With Feeling music video.

The spokespeople that won’t speak

Xanthe Hunt 2013-08-05 Why is the beautiful but earwormish “Adiemus” one of the theme tunes to a Johannesburg journalist’s life? It is provincial government’s ”hold” tone.

Jors land ’n guppie

Adriaan 2013-08-05 Soos gewoonte dit het elke langnaweek in maande sonder ’n r in die naam is Jors en Mammie by die water.

waard’gheid

Jacobus Faasen 2013-08-05 skiel’k’s som’r t’rug, bank rookmis dik oppie Vlak,
vog’ls gat doedoes, nog vorie west’rson gat sak,

Gelukkig het die Bulls …

Jan Rap 2013-08-05 … hulle lynstaankodes in Engels geskree. 
Top