Pasgelaai
Nieu-Seeland: Land of Love
2013-08-05 Ek het hierdie bietjie nuus en wysheid van 'n ouer dame gekry.
Ter wille van die Evangelie
2013-08-05 Ek vind dit werklik hardvogtig dat my belydenis en aanbidding van Jesus Christus as ons almagtige God, nie genoeg is vir die werf se Bybelaanbidders is nie, maar dat ek hul farisese drogma nog daarmee saam moet sluk en my hart afwater dat Jesus Christus net 'n bemiddelaar tussen God, en fundamentele "ware gelowiges" is ...
Wapentransaksie
2013-08-05 My voorspelling was dat die hele storie onder die mate ingevee gaan word.
Vir Jan Rap oor ontlening en mengeltaal
2013-08-05 As jy wil argumenteer oor taal, sal jy beslis moet leer om noukeuriger te lees.
Vir Angus
2013-08-05 Ek sien jy wonder oor die Duits en Nederlands op die grense van die twee lande.
Boeknotas: The Study of Spirituality, Cheslyn Jones, Geoffrey Wainwright et al
2013-08-05 Hiermee 'n kort geskiedenis van spiritualiteit.Celebrating South Africa’s Book Industry
2013-08-05 At the co-located AGM’s of PASA (The Publishers Association of South Africa) and the SA Booksellers Association, there are always some topics which are hotly debated and key players in the industry eagerly await the programme of events to see which guest speakers will enlighten on issues ranging from basic literacy to the latest technological developments in learning tools, elending and ebooks.ATR steun regering se taleplan
2013-08-05 Die Afrikaanse Taalraad (ATR) is positief oor die nuwe voorgestelde die taleplan vir skole in Suid-Afrika wat bepaal dat elke kind ‘n derde taal – Afrikataal – moet aanleer. Dit was die algemene gevoel na ‘n gesprek wat ‘n afvaardiging van die ATR met amptenare van die Departement Basiese Onderwys gevoer het. Die plan dek 'n beplanning tot 2026. Die Taalraad is spesiaal, as rolspeler in die talebestel van ons land, genooi om aan die gesprek deel te neem.’n Bymekaarkom ter viering van vrouekrag
2013-08-05 Die Afrikaanse Taalraad (ATR) bied op 9 Augustus ‘n Vrouedag-geleentheid aan onder die tema Vrouedag, Vrouekrag! Dit vind plaas by die Studentesentrum van die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie in Wellington, ’n hanetreetjie vanwaar die ATR vyf jaar gelede tot stand gekom het
Onsigbare mense van die Karoo op reis na identiteit
2013-08-05Lanklaas het ’n roman my so aangegryp, maar terselfdertyd ook so ontstel, soos hierdie een. Karretjiemense is die aangrypende storie – om David Kramer se woorde te gebruik – van “die onsigbare mense van die Karoo” wat Carol Campbell op die voorgrond bring.
Kaaps is nie 'n joke-taal – Robert J Pearce antwoord Nathan Trantraal
2013-08-05"Nathan, jy is verkeerd as jy die twee gekanoniseerde swart Afrikaanse skrywers Adam Small en Peter Snyders soos volg beskuldig: 'En dit is wat ek teen (die bruin skrywers) Adam Small en daai Peter Snyders het … hulle het dit ’n joke-taal gemaak.'"
ong’loofl’k
2013-08-02 soms voel’t, Mens, of God Mens v’rlaat’t,nalat Skepp’r naglank, m’t Mens g’praat’t,
Wragt’g G’trag’t, Mens t’Wys, hoe lykie muti,
vannie All’r-Opp’r-Ultra-Sup’r-Fundis-Moruti
Antwoord vir Angus (en Rietha)
2013-08-02 Die woordeskat van enige taal bevat leenwoorde en meeste van ons, soos ek onder andere, weet nie eers watter woorde almal leenwoorde is nie want dit is 'n integrale deel van die woordeskat.
“see-anemone het nie senuwees nie” - IL de Villiers
2013-08-02 Is daar iewers waar ek ’n verduideliking/bespreking/resensie ...Die Karoo-spietkop
2013-08-02 Ek stop voor ek die dorp inry. Haal weer Meisie se kaart uit en lees dit nog ’n slag – mens wil nie in Fraserburg verdwaal nie!Gifkaroo – voorteks maak vuis
2013-08-02 Dít is die eerste gewaarwordinge ná die lees van Gifkaroo, Etienne van Heerden se voorteks vir sy roman, Klimtol, wat in September 2013 by Tafelberg Uitgewers verskyn.Kosblik: ’n Blik op die kos, die skrywer én die boekbekendstelling
2013-08-02 Kosblik, ’n versameling kosstories deur skrywers, digters, joernaliste, essayiste, koskenners, woordvrate en ander skeppers is op Woensdag 31 Julie by Casparus op Stellenbosch bekendgestel.The Rocky Horror Show by The Fugard bied ’n vermaaklike produksie
2013-08-02 En al het The Rocky Horror Picture Show tekortkominge, is dit een ding wat hierdie Fugard-produksie het: RESPEK, in hoofletters.
