Pasgelaai
Michael le Cordeur gesels oor Kaaps
2013-08-08"... dit bewys dat leerders wat in Kaaps opgroei, beter vaar in toetse as die toetse in Kaaps gestel word. Tans moet hulle uit boeke lees wat ver verwyderd is van hul huistaal."
Slagyster deur Rudie van Rensburg: Bekendstelling
2013-08-08 Queillerie en Bargain Books nooi jou na die bekendstelling van Rudie van Rensburg se debuutroman, Slagyster.Het jy ’n storie oor jou ontmoeting met Nelson Mandela?
2013-08-08 Former ANC MP and ambassador to Ireland, Melanie Verwoerd, in conjunction with Tafelberg Publishers, is compiling a collection of anecdotes from people who have met Nelson Mandela at some stage in their lives for a special tribute book to honour the father of our nation.
skoon v’rseep
2013-08-07 als issie wel, ou pel, Mens kan’t mooi v’rtel,v’r somm’ges’ Lewe Een, ’p Aard, helse hel,
deuskant neo-kon-boerwors-ghettogordyn,
sin v’r sinvolheid, rede, snel aan’t v’rdwyn
Die lewe in Afrika
2013-08-07 Daar is geen twyfel dat Wittes in Afrika het die beste leefstyl ter wêreld nie, gekoppel aan die veiligste veiligheid wat daar is.
JA of NEE
2013-08-07 Vir geruime tyd reeds ontduik die werf se sogenaamde ware gelowiges en Bybelaanbidders soos Kobus de Klerk, Dolf van Loggerenberg en Trienie Mahne, my eenvoudige vrae rakende hul antiklerikale dwepery op die werf.
Konsentreer kêrels
2013-08-07 Daar was iewers een verskriklike party en dit loop toe uit op 'n smetterige orgie.
Trantaaliaans, Kaaps en Afrikaans
2013-08-07 Nou bereik die taaldebat amper ’n klimaktoriese orgasme.
Taalbedrog
2013-08-07 Die werklikheid is die volmaakte.Die versinsels van mense is 'n gesoek na onsin.
Hedendaagse kinders
2013-08-07 In die huidige bestel word daar 'n generasie gekweek wat in die toekoms nog lekker moeilikgeit gaan maak.Wie besluit watter geslag?
2013-08-07 Waarna gesoek word is om weg te doen met die geslagsrolle wat die binêre van manlike / vroulike veronderstel.
Utopia’s goed g’noeg (v’r Mens)
2013-08-06 soms moet Mens aftog blaas, dood so v’rmy,aaire next time kyk wat strydlustige kan kry,
onn’r-, aanhoud’nd, v’r G’wete-herstel b’yw’r,
vir g’n s’kond oor Uitkoms, Oorwinn’ng, huiw’r
NZ, een van die mees besoedelde lande ter wêreld ...
2013-08-06 En natuurlik die kastige silwerskoon omgewing ... of hoe? Toe nie!!
Aan die vergetelheid ontruk
2013-08-06 Ek het altyd gedink ek weet wat “aan die vergetelheid ontruk” beteken, totdat ek so pas my e-pos oopgemaak het.
Vir Angus
2013-08-06 As iemand kennis van twee tale moet hê om 'n spreker te verstaan dan, kennelik, is die spreker besig om mengeltaal (mooi woord wat ek by jou geleer het) te gebruik. Die spreker is dus besig om die een taal met die ander te besoede
Notas: London Sunday Times - "Diamonds ensure Mugabe is for ever"
2013-08-06 $800 miljoen vir so 'n arm land is 'n tragedie en is apart van die moontlike totale koste van $3000 miljoen aan omkoopgeld, teenoor 'n BBP van ongeveer $10 000 miljoen, maar kon dit nie bevestig word as die korrekte syfer nie sonder enige twyfel nie.
