Geskryf vir: Straatligkinders
Ek wil saam met jou in die wolke sweef
Saam met jou ? huisie bou
Want jy is die girl van my drome
Die engel in my hart
Ek kom klop aan jou deur
Want jy is jy is die een wat ek begeer
In jou oë sien ek jy voel ook so
Ek belowe jy kan my glo
Vanaand maak ek my oë toe en ek weet eendag gaan ek
Saam met jou in die wolke sweef
Saam met jou ? huisie bou
Want jy is die girl van my drome
Die engel in my hart
Eendag, girl, sal ek nog met jou trou
Want jy weet jy is ? droomvrou
Ons huisie kan wees net hoe jy wil hê dit moet wees
Want jy weet met my aan jou sy het jy niks om te vrees
Ek wil saam met jou in die wolke sweef
Saam met jou ? huisie bou
Want jy is die girl van my drome
Die engel in my hart
Gee my ? kans al praat ek soms Frans
Ek weet ek kan ook nie dans
Maar gee my ? kans
Al praat ek soms Frans en maak jou soms kwaad
Jy is die engel in my hart

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

