"Engel in my hart" deur Anneke Scholtz
2013-08-20 Ek wil saam met jou in die wolke sweef Saam met jou ? huisie bou Want jy is die girl van my drome Die engel in my hart
"Liefdeloos" deur Anneke Scholtz
2013-08-15 Dankie vir geen liefde, geen vreugde en genot Dankie dat ek my liefde, vreugde en genot by ? nuwe mamma kon vind Waarom het hulle haar verwaarloos toe hulle haar as ? dogter gehad het? Waarom het hul haar so nou en dan gebel na sy weggeneem is?
"Kaggelvuur" deur Anneke Scholtz
2013-08-13 Sê vir my waar is jy dan heen? Is ons twee dan van mekaar vervreem? Sê my waar, sê my waar, waar is jy heen?"Kaggelvuur" deur Anneke Scholtz
2012-12-12 Hier sit ek weer voor die kaggelvuur en ek wag vir jouom jou arms hier om my te vou
styf aan my vas te hou
Kon jy nie maar langer vasklou?
