Pasgelaai

Kuier: Festival voor het Afrikaans

Imke van Heerden 2013-06-20 Festival voor het Afrikaans: Wie’t wáár gekuier?

Praat: Festival voor het Afrikaans

Imke van Heerden NeerlandiNet 2013-06-20

Festival voor het Afrikaans: Wie’t wáár gepraat?

Sing: Festival voor het Afrikaans

Imke van Heerden NeerlandiNet 2013-06-20

Festival voor het Afrikaans: Wie’t wáár gesing?

punt is

Jacobus Faasen 2013-06-20 aysh, Biebouw, Skelmbosse ou, yt Afrika,
lat inkomm’r nu sy identiteitsetiket dra,
neo-lib’raal, m’t “ras”, “klas”, min g’pla,
plaasbaas, mossie v’r grondroof g’vra

Wat van 'n afspraakwerf, Estelle Z?

Joe Pieterse 2013-06-20 Waarom nie 'n afspraakwerf probeer nie? Ek vra, want ek het self my vrou op so 'n werf ontmoet, 'n hele paar jaar gelede al.

Tony Soprano is oorlede

Wouter 2013-06-20 Ek is sekerlik nie die enigste kyker wat wonder wat met Tony Soprano gebeur het nie.

onvry

Jacobus Faasen 2013-06-19 Millennium Drie Mens in “Duiw’lspiek”-b’klemdheid,
baie duid’l’k v’rtroud, m’t suiw’rpuur onv’rtroudheid,
herdefinieer, v’n “ras”, “klas”, doer yt oer-apartheid,
sonn’r ’n idee, re Idee, Millennium Drie, dis krisistyd

Nee Angus, nee …

Jan Rap 2013-06-19 Ek het nooit gesê dat taal nie verander nie en nou, volgens jou laaste brief, het jy my kamtig oorreed dat Afrikaans wel verande

Die skeiding van staat en die indiwidu se sekskeuses

Jaco 2013-06-19 Godsdienstig-gerigte politieke partye in ons parlement en sekere kerke en organisasies, probeer juis dit te doen, en ek sal alles in my vermoë doen om hulle teen te staan.

Vir Angus – Die wonder van taal

Herman Toerien 2013-06-19 Hoe meer ’n mens tekste van verskillende Middel-Nederlandse dialekte lees, hoe meer kom ’n mens onder die indruk dat Afrikaans nie uit Nederlands (ABN) ontstaan het nie, maar dat beide Afrikaans en ABN uit dialekte van Middelnederlands ontstaan het.

Elf bakens na kennis – boeke wat die weg wys

George Claassen 2013-06-19 "As ’n inleidende stel riglyne om wetenskap te geniet aan die hand van verstaanbare en genotlike skryfwerk, beveel ek die volgende elf werke aan wat meme van bygeloof en wensdenkery se angel kan trek."

Die Laaste Tango: Foto’s van die openingsaand

Naomi Meyer, Chrizane Geldenhuys 2013-06-19 Die Laaste Tango se première het op 18 Junie 2013 in Kaapstad plaasgevind. Chrizane van Zyl het foto’s by die geleentheid geneem.

In gesprek met ... Sjef van Erp

Carina van der Walt 2013-06-19 “Suid-Afrika is vir my teoreties interessant, omdat Suid-Afrika wêreldwyd ’n voorbeeld is van wat ’n mens ’n gemengde regstelsel noem. Die Romeins-Hollandse reg en die Engelse reg funksioneer saam."

Afrikaans rock in Amsterdam én in Den Haag

Carina van der Walt 2013-06-19 Dit was 13 tot 16 Junie weer tyd vir die Festival voor het Afrikaans in Nederland. Na die reuse-sukses daarvan in 2011 moes die wenresep herhaal word.

Hartland – Deon Opperman

Lien Botha 2013-06-19 "Die slot van Hartland is soos om jare later weer in daai slagkamertjie te staan en jou vingers oor die mesgroewe in die staalblad te beweeg. Dan, met die uitstap, sien jy die gebleikte vlek teen die muur."

"Madiba-inslag" gee hoop

Jason Lloyd 2013-06-19 "Ek wil dit duidelik stel dat ek geensins beweer dat bruines ’n homogene groep is nie. Daar is bruines wat hulself nie as Khoi of San beskou nie. Andere voel egter sterk oor dié identifisering."

Mr Cat & The Jackal at Die Boer Theatre Restaurant

2013-06-19 Mr Cat & The Jackal is a unique five piece multi-instrumental group often described as experimental acoustic folk whilst exploring blues, tango, pirate, Balkan and Irish themes.

Magdalene Lewies is Dysselsdorp Sekondêre Skool se trots

Danie van Wyk 2013-06-19 "Magdalene Lewies trek almal se aandag, omdat sy op haar ouderdom reeds ’n kranige onderwyseres is wat klasse na skool aanbied vir leerders so jonk as 7–13 jaar."

First Unisa Wind Instrument Competition to start shortly

Ina van Rooyen 2013-06-19 The musical abilities and stamina of the young musicians will be tested in four gruelling rounds spread over ten days.

Tan Twan Eng wins Walter Scott Prize

2013-06-19 His winning novel, The Garden of Evening Mists, has already received several other accolades. Since its publication in 2012, ithas received international praise for the rich layering of historical periods and evocative language.
Top