Pasgelaai
Vir Jan Rap: Swak Afrikaans op RSG
2013-06-18 Normaalweg sou ek my probleme met Afrikaans op RSG regstreeks met RSG opgeneem het, maar Jan se brief volg na ek dié week ’n onderonsie met einste RSG oor einste Afrikaans gehad het.
Verhoed nie die kinders nie
2013-06-18 Die geskiedenis van hierdie kwessie is gevul met stories van swaarte en hartseer van kinders wie se ouers nie erken word as ouers nie.Stefan Zweig: The World of Yesterday
2013-06-18 "In Suid-Afrika is Stefan Zweig (1881-1942) as skrywer en mens feitlik onbekend. Daar was 'n tyd toe sy skryfwerk so gewild was dat dit meer as die van enige ander outeur vertaal is"Pew globale meningsopname betreffende homoseksualiteit in die samelewing
2013-06-18 "Hierdie bring ons dan weer by daardie gunsteling van alle onderwerpe, die gay persoon, hoe word homoseksualiteit ervaar."Gebed om die gebeentes
2013-06-18"O digterlike vaders wat woon in bloemlesings,
gepasticheer, geparodieer, gepersiflage u naam [...]"
Ek bêre jou woorde
2013-06-18 "soos ek starend na flou ligdiep in liefdeskluis delf
en al jou woorde sag herhaal"
Wraaklied
2013-06-18Willem de Vries het 'n siklus lirieke as opdragwerk vir die sopraan Zanne Stapelberg geskryf. Hier volg die eerste van drie.
Intellectual Property Law Short Course: Winter 2013
2013-06-18 After last year’s success and as a result of many inquiries the Anton Mostert Chair of Intellectual Property Stellenbosch University and The Professional Development Project Law@Work University of Cape Town decided to offer the three day certificate Intellectual Property Law Short Course again.Negotiorum gestor
2013-06-18 "Uiteindelik sit jy met die rekenings van die loodgieter en die glashandelaar, terwyl jou huishulp aan die einde van die week haar volle loon van jou verlang, hoewel sy twee dae lank in werklikheid vir jou buurman gewerk het."NB-Uitgewers kondig Ultrasatyn-wenners aan
2013-06-18Elizabeth Engela stap vanjaar weg met die eerste prys van R20 000 vir haar verhaal Sophie Sophia.
Kuberklas Kreatief-kortverhaal: 'n Tyd om te lewe
2013-06-18 "Die bed waarop ek lê, die bed wat my vasgekeer laat voel, is een van daardie hoe affêres met staal relings langs die kant en die ongemaklikste matras wat jy in jou lewe al op moes lê."Die Laaste Tango is nie háár laaste tango nie
2013-06-18 Die Laaste Tango se premières vind op 18 en 20 Junie in onderskeidelik Kaapstad en Johannesburg plaas. Antoinette Louw het met Naomi Meyer gesels voor die fliek - maar tog ook ’n paar geheime gehou.Kom, vertrek op ’n retoer-koekeloer-toer
2013-06-18"Gemors in onderwys is soms ingewikkeld, meneer Griebenhau, en kom soms uit ’n lang geskiedenis wat selfs 1994 voorafgaan. Ook is dit duidelik dat die huidige stelsel, gebaseer op “uitkoms”, glad nie gewenste resultate lewer nie."
Kom saam na Magoebaskloof!
2013-06-18"Dis moeilik om te besluit wat my die meeste tydens die reis laat ril en gril het.
Eers was daar die bosvark-vlekkie-episode, toe die hemele wat sluise oopsprei en my stapstok wat knetterend die krans afmoker."
