"Donker belofte" deur Fritz Reynders

  • 0

Geskryf vir: Straatligkinders

Alleen stap ek deur hierdie donker vallei
Gebroke verdrink ek in smart
Onthou jy daardie belofte aan my
Jou denke, jou liefde, jou hart

Jyt gesweer jy sal probeer
Dit was net leuens keer op keer
Die dolk hier in my rug
Is die oorsprong van my seer
Wie sou ooit kon raai, jou eerlike gelofte
Was altyd maar net, 'n leë donker belofte

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top