Geskryf vir: Straatligkinders
Verse 1
Ons almal soek balans in die wanbalans
Ek en jy is nie anders nie
In die oomblik verstaan ek miskien
en vertrou ons miskien volhart
Dat alles weer genees sal word
Chorus
Net soos ‘n bom ‘n nasie se toekoms kan verander
Het jou glimlag myne verander
Ons sal in die strate dans
Ons sal verlief raak onder al die vallende sterre
Laat my toe om jou gehuime myne te maak en jou hart oor te vat
Verse 2
Ons almal tel die ure af
Net tot die besef nog ‘n jaar is verby
Tyd wat jy nooit sal terug kry
Lag jy dit ook soms af?
Verstaan jy die konsep?
Bridge sang
Erens in die wereld verlang jy ook
Erens in die wereld probeer jy ook genesing vind
Erens in die wereld hou jy ook nog hoop
Finale chorus
Net soos ‘n bom ‘n nasie se toekoms kan verander
Het jou glimlag myne verander
Ons sal in die strate dans
Ons sal verlief raak onder al die vallende sterre
Laat my toe om jou gehuime myne te maak en jou hart oor te vat
Neil Theron
Baie dankie!
Sent via my BlackBerry from Vodacom - let your email find you!

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

