Geskryf vir: Alle kunstenaars
Daar is ‘n lied in my hart,
En dis alles net oor jou,
Jyt ‘n spoor so diep gelos,
Wat verewig sal hou.
Met jou hand in myne
Stap ons saam die pad
Tot die dood ons skei
Jyt verewig my hart gevat
Baby jys my ander helfte
‘n lig in my lewe
Baby jys my beste vriend
my hele lewe
My baby ek het jou lief
Jys ‘n ware hartedief
Al ons special moments
Is forever to keep!
Hier in my hart is jou plek
Aan my sy sal jy bly
Met jou arms om my
Verbind die liefde ons!
Baby jys my ander helfte
‘n lig in my lewe
Baby jys my beste vriend
my hele lewe.
Saam as een stap ons ‘n pad
Jesus sal ons hande vat
Die beste net vir ons twee
Om altyd saam te wees!
Baby jys my ander helfte
‘n lig in my lewe
Baby jys my beste vriend
my hele lewe

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

