Geskryf vir: Straatligkinders
Vat my sirkus toe
Ek wil ? nar wees
Ek wil grappies maak met ? traan in my oog
Vat my kerk toe
Ek sal bybel lees
En vra vir bietjie water want my keel is droog
Refrein:
Leuens, leuens, leuens
Als is ? leuen
Als wat jy my vertel het
Als wat hulle my wou leer het
Dis alles ? leun
Ons Afrikaners
Is plesierige mense
Met my vuis in jou mond
En die stront in my kop
Sal jy net aan en aan en aan gaan
Maar ons Afrikaners
Ons is plesierige mense
Van Potch tot in George
Familie, vriende en vreemdelinge
Ons suip tot dit goed gaan en ons huil wanneer dit sleg gaan
Maar op die grond sal ons voete bly
Vat my atletiek toe
Ek gaan hardloop
Aflos en wegspring van al hierdie plek af
Vat my na die braai
Tot ek jou vra om my weg te teer
Breek als af want more koop ons weer
Refrein
Ons sal nooit omval nie
Ons sal nooit buig
Sterk gebore en sterker grootgemaak
Ons is Afrikaners
Refrein
Nog ? dag
Sit nog ? gesig aan
Hier gaat ons net alweer
Want ? boer maak ? plan
Soos wat dit is, sal dit ook altyd wees
Ek is oor dit

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

