Karien Weyers


"Leuens" deur Karien Weyers

Karien Weyers 2013-08-15 Vat my sirkus toe Ek wil ? nar wees Ek wil grappies maak met ? traan in my oog Vat my kerk toe Ek sal bybel lees En vra vir bietjie water want my keel is droog
Top