Geskryf vir: Straatligkinders
Die pad is lank, maar jy is hier
Sonder twyfel my enigste hoop
Voetspore word versier
Met die gedagte dat ons hier sal loop
Niemand ken ons, niemand weet
Jy bly n geheim, ek bly n miskien
Die reënboog het n kreet
Dit sing van beter dae,
maar dit behoort jy te weet.
Chorus
Maar die geheim
Is in die hemelruim
Die wete dat jy nie meer hier is nie
Saam sit ons en praat
Oor die Reënboog Nostalgie

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

