"Wat ons was" deur Chris de Wet

  • 0

Geskryf vir: Straatligkinders

Vers 1:
In hierdie tyd van eensaamheid
Dink ek goed wat ek wil vergeet
Die verlede met sy goed en kwaad
Verdonker wat ek werklik weet

Vers 2:
Ek is net n figuur van die toekoms
My verlede speel die held van my hede
In die stille waters huig ek na asem
Wensend ek was die man in die skip

Koor:
Vertel my nog 'n keer
Die waarheid
Sit saam my terwyl die
Maan sy son gaan haal

Brug:
Breek die verlede
My toekoms is n vers
Gekryf deur waarheid
Gekomponeer deur jou.

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top