kwintessensie

  • 0

Millennium Drie Sapiens, propvol “Duiw’lspiek”-sindroom,
aanvaar onreg, oorlog, d’grader’ng, sonn’r bietjie t’skroom,
v’r daai finaal b’sef, post-Lewe Een, zero b’vrees, of bang

lank’l v’rgete, v’rgifnismotief, draai v’n anne wang,
aan G’wete, wat rêr’g saak maak, ’n massief g’brek,
kyk toe hoe Naaste, mede-Mens, nes slagdiere vrek

versus struktuurg’weld, chaos, fiasko, krisis, g’n v’rweer,
asof Mens absoluut swiet blou-ôl ytie g’skied’nis leer,
afskud v’n onkund’-ontkenn’ng een kolossale taak

m’t v’rlies v’n G’wete, g’wet’nloosheid, min g’traak,
saak, v’n kwintessensie, dimensie, Lewe Twee Idee,
skiem Paradys is Miltonisties v’rlore, aysh, o wee

Millennium Drie Krisis, o liewe Allah, gort’s klaar gaar,
Mens ma nettie ubuNtu, mede-Mens s’n, w’l aanvaar

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top